Filtered by:
Series: MP3 Preke
May 14, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.
May 8, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie.
May 1, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Die doop verseël vir ons die volheid van die vervulde liefde van God waarin ons leef. Die nuwe doop in die kerk is ʼn teken die van onvervulde liefde waarin mense altyd soekend is na verlore liefde in eenheid met God se godheid.
April 24, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Christus verheerlik ons in die vryheid om as mense aanspreeklik teenoor God te leef. Moderne Christelikheid verneder mense voor God om gevange te leef in geestelike bekerings waarin hierdie vryheid verlore gaan.
April 17, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Die gemeenskap van gelowiges word hier onderskei van die geestelike verbroedering in die afgodsdiens van die moderne Christelikheid. Dit wys op twee maniere waarop mense aanvaar kan word, in die geloof as medegelowiges of in mekaar se begeertes in geestelike groepe.
April 10, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Ons nader God vrymoedig as God omdat Hy in Homself ons menswees met ons deel. Daarom het ons geen tussengangers tussen ons en God nie. Die moderne Christelikheid is onderhandeling met God oor ons begeertes, nie aanbidding nie.
April 3, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die Here is sy kerk, Hy het nie ʼn kerk nie. Die onderskeid wat die Here maak tussen hulle met wie Hy een is en wie nie, is die eenheid met Hom as mens in die hemel. Met sy Kerk is die Here een in alles wat Hy met hulle laat gebeur.
March 27, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paassondag Jesus is vandag mens van vleis en bloed in die hemel en sluit ons deur die krag van sy godheid in, in wie Hy as mens is en wat Hy as mens gedoen het. Jesus het nie ʼn geestelike nalatenskap geskep wat ons vir ons self moet toeëien nie.
March 25, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paasvrydag is die klimaks in die botsing van twee maniere van redding. Christus is die offer vir sondaars se sonde terwyl geestelikes mense oortuig dat hulle hul self moet opoffer vir die saak van God wat hulle in God se Naam bedryf.