Ons glo in Christus se offer op Golgota. Ons offer ons self nie op in geestelikes se geknoeiery met God nie

March 25, 2016
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Paasvrydag is die klimaks in die botsing van twee maniere van redding. Christus is die offer vir sondaars se sonde terwyl geestelikes mense oortuig dat hulle hul self moet opoffer vir die saak van God wat hulle in God se Naam bedryf.