20160514 God se vrede hou in die huwelik oor ons harte en gedagtes wag. Troue Stoffel en Elsje Joubert

May 14, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.