20160501 Christus vervul ons met die volheid van sy liefde. Doop Anelia Bonnema

May 1, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Die doop verseël vir ons die volheid van die vervulde liefde van God waarin ons leef. Die nuwe doop in die kerk is ʼn teken die van onvervulde liefde waarin mense altyd soekend is na verlore liefde in eenheid met God se godheid.