20160410 Ons roep die Here aan wat self saam met ons mens is

April 10, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud. Ons nader God vrymoedig as God omdat Hy in Homself ons menswees met ons deel. Daarom het ons geen tussengangers tussen ons en God nie. Die moderne Christelikheid is onderhandeling met God oor ons begeertes, nie aanbidding nie.