Filtered by:
Series: Luther
June 16, 2016
Series: Luther
Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther 95 stellings aan die kasteelkerk in Wittenberg se deur as kennisgewing tot openbare debat opgesit. Hier kry u ʼn Afrikaanse vertaling van hierdie stellings deur ds. PJ Kriel ter herdenking aan die 500 se Reformasie na hierdie gebeurtenis.
June 15, 2016
Series: Luther
Hierdie preek van Luther is baie vroeg in 1518 in druk uitgegee en waarskynlik nog selfs in 1517 gepreek. Dit is ‘n samevatting van die 95 stellinge en verduidelik dit eenvoudig aan die gemeente in Wittenberg. Daarin probeer Luther dit vir die lidmate verduidelik en verstaanbaar maak.
June 10, 2016
Series: Luther
In hierdie brief van Martin Luther aan die hoof van die Augustynse orde waaraan hy behoort het, herinner Luther Staupitz aan hulle gesprek oor boetedoening en wattter nuwe insig dit vir hom gebring het. Dit was nog voor die 95 stellinge. Hy stel ook dat net voor sy 95 stellinge het hy al die nuwe betekenis van die woord “bekering” in die Grieks teruggevind in plaas van die Latynse woord “boetedoening” waarmee die woord “bekering in die Vulgata vertaal was.
May 25, 2016
Series: Luther
Hierdie is ʼn artikel deur Martin Luther self nou in Afrikaans vertaal. Die leser kan sy eie weergawe van wat met hom, en die geloofsaak wat hy aan die orde gestel het, gebeur het na hy die 95 stellings openbaar gemaak het.
November 30, 2015
Series: Luther
Speaker: Petrus Kriel
Die ontginning van die geloofsaak wat Martin Luther weer deel van die kerk gemaak het, is net moontlik as ons dit vandag stel teenoor die moderne Christelikheid se afgodsdiens. Luther het met die 95 stellings aan die begrip bekering weer sy Bybelse betekenis terug gegee het.
November 25, 2015
Series: Luther
November 22, 2015
Series: Luther