Filtered by:
Series: MP3 Preke
March 20, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Hoe Christus deur Judas se selfmoord die hele selfregverdigingsbedryf van die moderne Christelikheid aan die kaak stel teenoor sy verlossing.
March 13, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die wyse waarop Christus se genade werkers en werkgewers tot ʼn nuwe arbeidsverhouding verbind.
February 28, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die verskil tussen versoening met God en God se voorsienige beskikking. God verander alles in Homself om hom met ons te versoen. Versoening is nie die manier waarop mense God se voorsienige beskikking vir hulle lewe kan verander nie.
February 21, 2016
Series: MP3 Preke
Christus bevry ons om ander mense se skuld of aanspreekliheid te wil dra maar verbind ons om mekaar in ons verantwoordelikhede by te staan.
February 14, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die Here werk met ons deur ons doop, maar Hy doen niks met ons deur die seremoniële waterspeletjies van geestelikes nie. Die waan van geestelikes om bekommerd te wees dat gelowiges hulle doop sal vergeet.
February 8, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God laat ons groter en anders wees as hoe ons in ons depressie ons self ken en glo. Die worsteling met God wat teenwoordig God bly vir iemand wat in depressie leef en sterf.
February 7, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God se liefde laat ons aan Hom behoort en op mekaar aangewese wees vir liefde, maar mense wil mense aan hulle laat behoort om mekaar te kan gebruik. Bekering is ʼn toekeer tot God maar in goddeloosheid kan daar geen bekering wees nie.
January 31, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Christus maak werklike bekering deur sy genade moontlik. Berou oor wie ons God maak in ons weiering om ons sonde te bely.
January 24, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die Bybel is die openbaring van God wat ons tot Christus laat keer. In die moderne Christelikheid het die Bybel net ʼn virtuele gesprek met God geword waarin daar geen toekeer tot die lewende Here meer is nie.