20160417 Ons aanvaar mekaar soos Christus ons aanvaar het

April 17, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud. Die gemeenskap van gelowiges word hier onderskei van die geestelike verbroedering in die afgodsdiens van die moderne Christelikheid. Dit wys op twee maniere waarop mense aanvaar kan word, in die geloof as medegelowiges of in mekaar se begeertes in geestelike groepe.