Filtered by:
Series: MP3 Preke
January 17, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God maak nie net ons foute reg, maar ook die liefde wat ons vir God het. Dit bevry ons van die twee geestelike stappe van moderne Christelikheid, eers redding deur bekering en dan godsvervuldheid deur goddelikheid.
January 10, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God breek deur die droogte die ekonomiese plundering van ʼn goddelose owerheid en gemeenskap, wat vyandig teenoor die landbougemeenskap is, sonder om gelowiges deur droogte te straf.
December 25, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God breek deur die droogte die ekonomiese plundering van ʼn goddelose owerheid en gemeenskap, wat vyandig teenoor die landbougemeenskap is, sonder om gelowiges deur droogte te straf.
December 20, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die lewe wat Christus met ons deel laat ons vir god en mekaar reg wees. Daarom moet ons die uitkoms van ons hulp aan medegelowiges nie meet aan die sonde in hulle lewe nie, maar aan die lewe wat Christus met hulle deel.
December 16, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die slag van Waarseêrshoogte deur Gideon word vergelyk met die slag van en eer. Goddeloses skryf dit toe aan tegnologie en afgodsdiens maak dit ʼn geestelike mag Bloedrivier. Militêre oorwinning is ʼn beskikking van God. Gelowiges gee aan God die roem
December 13, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Heiligheid en geregtigheid beteken die regte en volkome liefde vir God. God maak ons selfgeldend in liefde. Die gelykstelling tussen reg en geregtigheid in menseregte met geregtigheid in die Bybel maak die kerk weerloos teen goddeloosheid se minagting.
December 6, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Ons vind ons identiteit in wie Christus as Herder vir ons is, nie in die seer van die magsmisbruik van goddelose mense teen ons nie. Christus vervul sy raadsplan met ons deur die magsmisbruik van hierdie magtiges.
November 29, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Met die doop stel Christus Homself aan sy kinders bekend as die Een wat hulle in sy liefde insluit en laat bly. Dit is hoe die leraars dit moet bedien. Die doop is nie ʼn teken waarmee die geestelikes hulle bekeerlinge bekendstel nie.
November 15, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Christus bevry ons van sonde tot diensbaarheid. In moderne Christelikheid word mense vry gemaak van diensbaarheid aan God en die eis gestel dat die kerk nie mag onderskei tussen verlossing en bevryding van aanspreeklikheid teenoor God nie.