Filtered by:
Series: Brandpunte
July 25, 2023
Series: Brandpunte
Hierdie is die berig wat die Ring van Louis Trichardt aan die Kerkbode deurgegee het om die kerklike gemeenskap in te lig daaroor dat die Ring nie teen die president en regering sal bid volgens die visie van die 12 bemagtigde leiers
July 7, 2023
Series: Brandpunte
Hierdie dokument is deur die NG Kerk Ring van Louis Trichardt opgestel om op die bestuurskomitee van die Noordelike sinode, die SDR, bespreek te word. Die Ring het aangetoon dat die bemagtigde leiers van die NG Kerk gelowiges se aanbidding wil kaap om hulle van die gevolge van hulle magsdeling met die regering vanaf 1994 self te reinig en om hulle nuwe magsvisie vir die kerk as oppposisie teen die reging te wil bekragtig.
October 14, 2020
Series: Brandpunte
February 3, 2020
Series: Brandpunte
Hierdie dokument was ‘n voorlegging vir ‘n tweede oop gesprek binne die Noordelike Sinode se Sinodale diensraad oor hoe Jesus binne die NG Kerk as God aanbid en as afgod vereer word op 19.07.2019 se vergadering
February 3, 2020
Series: Brandpunte
February 2, 2020
Series: Brandpunte
Hierdie dokument is ‘n poging om in die NG Kerk se amptelike vergaderinge ‘n oop gesprek te skep oor die NG Kerk se manier om Jesus terselfdertyd as God en afgod te probeer bedien en te aanbid, die saak wat ek met die boek oor die geskiedenis van Levubu gemeente aan die orde gestel het. (Dit is ook op hierdie webwerf gratis beskikbaar) Ek het dit eers aan die Ring van Louis Trichardt op 18 Augustus 2018 voorgele wat besluit het om daaroor ‘n oop gesprek te voer en ook aan die SDR van Noordelike Sinode wat nog daarmee moet handel.
May 18, 2018
Series: Brandpunte
Hierdie is een van die 4 preke wat prop. PJ Kriel in 1984 in Sibasa se RSA klubsaal vir die gesekondeerde amptenare van die RSA na Vendaland gepreek het. Hierdie 4 preke, waarvan 3 op klankbaan is, het saam met die Pinksterpreke in Sibasa van 1 tot 8 Junie 1984 die nuwe geloofsgrondslag en rigting van die NG Gemeente Levubu geword. Die inhoud van hierdie preke, met die onderskeid van ware en valse geloof in elke preek, was ook die geloofsinhoud wat die Pinkstergeestelikes in die gemeente teen hierdie prediking in opstand gebring het. Hulle opstand teen hierdie preekinhoud het hul mag in die kerkraad en gemeente gebreek.