God laat ons skewe liefde vir Hom reg en goed wees omdat Hy ons sy kinders gemaak het.

January 17, 2016
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

God maak nie net ons foute reg, maar ook die liefde wat ons vir God het. Dit bevry ons van die twee geestelike stappe van moderne Christelikheid, eers redding deur bekering en dan godsvervuldheid deur goddelikheid.