Filtered by:
Series: MP3 Preke
September 20, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Geloof in Christus is ons toekeer tot die verbondsbeloftes wat die Here waarmaak. Gehoorsaamheid aan die wet is ons wegkeer van sonde. Met hierdie twee bekerings keer ons tot God die hele tyd. Daar is nie ander spesiale bekerings vir besondere gawes tot God nie.
September 6, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die geloof in Jesus Christus is hoe ons ons tot God toekeer. Daarom word geloof in die Bybel ook bekering genoem. Wanneer dit gaan oor God se genade en liefde is geloof en bekering sinonieme. Afgodsdiens noem die wegkeer van Christus die “eerste bekering”.
August 30, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Gelowiges leef onder God se genadeheerskappy, maar goddeloses is aan sy wet onderworpe. Hulle is God se arbeiderskolonie en gedra hulle ook so. Ons kan nie deur hulle geïnspireer word in hulle verset teen God nie. Ons dien God as sy kinders in liefde.
August 23, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Goddeloses maak die openbare ampte hulle posisies van mag om mense te jag en te plunder. God maak hierdie posisies hul vangkuil waarin Hy hulle verstrik. Dit is wat God besig is om met hierdie goddelose owerheid in ons land te doen.
August 16, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Goddeloses maak die openbare ampte hulle posisies van mag om mense te jag en te plunder. God maak hierdie posisies hul vangkuil waarin Hy hulle verstrik. Dit is wat God besig is om met hierdie goddelose owerheid in ons land te doen.
August 9, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God laat ons in bepaalde en vaste tye leef waarin ons spesifieke diens moet lewer. Mense probeer uit hierdie tydelikheid hul self verhef met geestelike ervarings waarin hulle aan hierdie begrensdheid wil ontkom deur ewigheidswaarde aan bepaalde oomblikke te gee.
August 2, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
God vernietig in een oomblik die welvaart wat goddelose mense wat met die kunstigheid om ontrou te wees deur feitelike korrektheid en kwaad en vernietiging te beplan en uit te voer asof dit net hulle plig en taak is.
July 26, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Korrupsie is om die vrug van ander se arbeid jou eie te maak in die geloof dat jy borg en diens verhewe is. Hulle handhaaf hierdie goddeloosheid met bedrog en geweld. God vernietig met die geweld van sy geregtigheid korruptes daarom kan ons hom daarvoor bid.
July 19, 2015
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Goddeloses vergeld liefde met haat omdat hulle nie aan die eis van liefde gebind wil wees nie. Daarom leef gelowiges binne hulle doodswens maar God seën ons. Ons mag nie dat die pyn wat hulle ons aandoen maak dat ons in hulle doodswens glo nie.