Filtered by:
Series: Preke manuskripte
May 14, 2016
Series: Preke manuskripte
2016.05 14 Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.
May 8, 2016
Series: Preke manuskripte
2016.05.08 Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie.
April 17, 2016
Series: Preke manuskripte
2016.04.17 Inhoud. Die gemeenskap van gelowiges word hier onderskei van die geestelike verbroedering in die afgodsdiens van die moderne Christelikheid. Dit wys op twee maniere waarop mense aanvaar kan word, in die geloof as medegelowiges of in mekaar se begeertes in geestelike groepe.
April 3, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die Here is sy kerk, Hy het nie ʼn kerk nie. Die onderskeid wat die Here maak tussen hulle met wie Hy een is en wie nie, is die eenheid met Hom as mens in die hemel. Met sy Kerk is die Here een in alles wat Hy met hulle laat gebeur.
March 27, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paassondag Jesus is vandag mens van vleis en bloed in die hemel en sluit ons deur die krag van sy godheid in, in wie Hy as mens is en wat Hy as mens gedoen het. Jesus het nie ʼn geestelike nalatenskap geskep wat ons vir ons self moet toeëien nie.
March 25, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paasvrydag is die klimaks in die botsing van twee maniere van redding. Christus is die offer vir sondaars se sonde terwyl geestelikes mense oortuig dat hulle hul self moet opoffer vir die saak van God wat hulle in God se Naam bedryf.
March 20, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Hoe Christus deur Judas se selfmoord die hele selfregverdigingsbedryf van die moderne Christelikheid aan die kaak stel teenoor sy verlossing.
March 13, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die wyse waarop Christus se genade werkers en werkgewers tot ʼn nuwe arbeidsverhouding verbind.
March 4, 2016
Series: Preke manuskripte
Speaker: Petrus Kriel
Die rousmart van ʼn terminaal siek mens en hoe God die twyfelende gebed oor of God
God in die dood kan wees antwoord deur Jesus Christus.