Filtered by:
Speaker: Petrus Kriel
April 7, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Die bemagtigde leiers in die NG Kerk wou die NG Kerk weer die staatskerk van die land maak nadat hulle die NG Kerk as volkskerk eers bedryf het. Dit was die bedoeling van die aanvaarding van die Belharbelydenis. Dit was in hierdie artikel ontmasker gewees.
April 6, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Hierdie is ʼn bondige weergawe van 08.
April 5, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Hierdie is ʼn kort motivering om teen die Belharbelydenis te stem, wat voorberei was op versoek van die moderatuur van die Noordelike Sinode, maar nie gedien het omdat die Sinode na ʼn geestelike eenheidmaal alle verdere bespreking geveto het.
April 4, 2016
Series: Nagevors en Gepubliseer
Speaker: Petrus Kriel
Akademies. Die woord “spiritualiteit” is die woord waarmee die moderne Christelikheid die Bybel se openbaring van en geloof in God se openbaring inhoudloos maak. Die woord veronderstel ateïsme as basis vir hul identifikasie met God as die nuwe inhoud van die kerk.
April 3, 2016
Series: Nagevors en Gepubliseer
Speaker: Petrus Kriel
Akademies. Hierdie navorsing wys dat die NG Kerk doelbewus ʼn nagmaalsgebruik teen sy eie belydenis met kinders as verskoning ingestel het om seremoniële godsdiens, wat ook teen sy eie geloofsbelydenis is, weer in die eredienste van die NG Kerk terug te bring.
April 3, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Met hierdie verklaring het ds. PJ Kriel die gronddwaling in die Belharbelydenis aangespreek. Dit is die identifikasie met God as die God van die armes. Identifikasie met God is die geestelikheid van die moderne Christelikheid, en nie geloof in Christus nie.
April 3, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die Here is sy kerk, Hy het nie ʼn kerk nie. Die onderskeid wat die Here maak tussen hulle met wie Hy een is en wie nie, is die eenheid met Hom as mens in die hemel. Met sy Kerk is die Here een in alles wat Hy met hulle laat gebeur.
April 2, 2016
Series: Nagevors en Gepubliseer
Speaker: Petrus Kriel
April 2, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Die kerkrade van die NG Gemeente Levubu en die NGKA Itsani het die verklaring uitgereik na die AS se nuwe visie vir ʼn nuwe spirituele gemeenskap waarin die belydenisse misken word maar op die naam en bates van die NG en NGKA kerk beslag gelê word.