03 Nagevors Hoe die NG deur die kindernagmaal vir 'n nagmaal teen sy eie belydenis gekies het.

April 3, 2016

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Akademies. Hierdie navorsing wys dat die NG Kerk doelbewus ʼn nagmaalsgebruik teen sy eie belydenis met kinders as verskoning ingestel het om seremoniële godsdiens, wat ook teen sy eie geloofsbelydenis is, weer in die eredienste van die NG Kerk terug te bring.