10 Motivering aan die Noordelike Sinode om teen die Belharbelydenis te stem.

April 5, 2016
Series: Brandpunte

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Hierdie is ʼn kort motivering om teen die Belharbelydenis te stem, wat voorberei was op versoek van die moderatuur van die Noordelike Sinode, maar nie gedien het omdat die Sinode na ʼn geestelike eenheidmaal alle verdere bespreking geveto het.