08 Die versplintering van die gedroomde nuwe staatskerk

April 7, 2016
Series: Brandpunte

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Die bemagtigde leiers in die NG Kerk wou die NG Kerk weer die staatskerk van die land maak nadat hulle die NG Kerk as volkskerk eers bedryf het. Dit was die bedoeling van die aanvaarding van die Belharbelydenis. Dit was in hierdie artikel ontmasker gewees.