Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • December 5, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.12.05 Preek bruid bruidegom prostituut ruim huis bordeel. Die Nagmaal is ons uitnodiging na die Lam se bruilofsfees

    Inhoud Hierdie preek wys dat gelowiges met Christus se wederkoms bestem is vir die bruilofsfees met Hom as Lam, nie vir oordeel nie. Christus is vir ons met sy wederkoms die Bruidegom en sy kerk is sy bruid wie Hy openbaar Homself vir ewig in sy liefde mee gaan verenig. Christus is bruidegom vir sy hele kerk, wat was, wat is en wat nog sal kom. Christus verwerp en verniel die groot prostituut van hierdie wêreld wat maak asof sy ook een van sy geliefdes is. Die ruim huis van die valse kerk is ʼn geestelike bordeel, nie die stad waarin Christus met sy bruid saam leef nie. Hulle maak van die Here ʼn ontroue Bruidegom, ʼn bigamis wat vir sy kerk en die prostituut man moet wees en ʼn poligamis wat alle godsdienste van die wêreld omhels.

  • November 20, 2021

    Series: MP3 Preke

    20211121 Preek kairos oomblik vrees uitkoms diens waarborg. Onder druk bly gelowiges God vertrou en dien

    Inhoud Hierdie preek wys dat beslissende oomblikke die mens se eiegeregtige en selfbemagtende kragdadigheid teenoor God ontbloot. In kairos-oomblikke wys die mens dat hy weet sy eie god is ʼn niksseggende God wat geen uitkoms kan gee nie. Daarom tree ongelowiges op volgens die druk van omstandighede. Gelowiges vertrou God altyd, ook in beslissende oomblikke, en is dit net nog oomblikke van toewyding en diens.

  • November 20, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.11.20 Preek kairos oomblik vrees uitkoms diens waarborg. Onder druk bly gelowiges God vertrou en dien

    Inhoud Hierdie preek wys dat beslissende oomblikke die mens se eiegeregtige en selfbemagtende kragdadigheid teenoor God ontbloot. In kairos-oomblikke wys die mens dat hy weet sy eie god is ʼn niksseggende God wat geen uitkoms kan gee nie. Daarom tree ongelowiges op volgens die druk van omstandighede. Gelowiges vertrou God altyd, ook in beslissende oomblikke, en is dit net nog oomblikke van toewyding en diens.

  • November 14, 2021

    Series: MP3 Preke

    20211114 Preek doop nuut oud sein krag. In Christus is ons kinders nuwe skeppings

    Inhoud Hierdie preek wys hoe verbondsouers se kinders die Here se nuwe skeppings is en ʼn nuwe innerlike het, anders as God se ou skeppings. God se nuwe skeppings werk in Christus só dat hulle sondes die Here sʼn is en hulle vir God só reg is vir sy liefde en diens. Die ou skeppings van die Here se binnekant werk deur self reg te wil wees en alles self reg te wil maak met krag. Nuwe skeppings werk met sein en ou skeppings werk met krag. Ons doop babas van verbondsouers as God se nuwe skeppings.

  • November 14, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.11.14 Preek doop nuut oud sein krag. In Christus is ons kinders nuwe skeppings

    Inhoud Hierdie preek wys hoe verbondsouers se kinders die Here se nuwe skeppings is en ʼn nuwe innerlike het, anders as God se ou skeppings. God se nuwe skeppings werk in Christus só dat hulle sondes die Here sʼn is en hulle vir God só reg is vir sy liefde en diens. Die ou skeppings van die Here se binnekant werk deur self reg te wil wees en alles self reg te wil maak met krag. Nuwe skeppings werk met sein en ou skeppings werk met krag. Ons doop babas van verbondsouers as God se nuwe skeppings.

  • October 31, 2021

    Series: MP3 Preke

    20211031 Preek Troos vertroosting geluk pyn inspanning volle lewe. Die Here is ons Vertrooster nie ons gelukbringer nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die Heilige Gees as Trooster en die gees van afgodsdiens wat die gelukbringer is. Dit wys die verskil tussen die troos wat Christus bring waardeur ons altyd in God die Vader se liefde leef en die gees van geluksaligheid waarin mense in goeters geluk vind. Dit wys hoe ons getroos in Christus in alle tye van die lewe voluit kan leef vir God en hoe hulle wat geluksaligheid ervaar in geen tyd kan inpas waarin hulle leef nie.

  • October 31, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.10.31 Preek Troos vertroosting geluk pyn inspanning volle lewe. Die Here is ons Vertrooster nie ons gelukbringer nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die Heilige Gees as Trooster en die gees van afgodsdiens wat die gelukbringer is. Dit wys die verskil tussen die troos wat Christus bring waardeur ons altyd in God die Vader se liefde leef en die gees van geluksaligheid waarin mense in goeters geluk vind. Dit wys hoe ons getroos in Christus in alle tye van die lewe voluit kan leef vir God en hoe hulle wat geluksaligheid ervaar in geen tyd kan inpas waarin hulle leef nie.

  • October 24, 2021

    Series: MP3 Preke

    20211024 Preek onvoorwaardelik reg maak reg kry vra en gee vergifnis. Christus maak vergifnis liefde

    Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen vergifnis uit die geloof in Christus se regverdigmaking van sondaars en vergifnis as die manier waarop mense mekaar probeer reg kry en hul sondes teenoor mekaar probeer reg maak.

  • October 24, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.10.24 Preek onvoorwaardelik reg maak reg kry vra en gee vergifnis. Christus maak vergifnis liefde

    Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen vergifnis uit die geloof in Christus se regverdigmaking van sondaars en vergifnis as die manier waarop mense mekaar probeer reg kry en hul sondes teenoor mekaar probeer reg maak.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search