September 19, 2021
Series: Preke manuskripte
Inhoud hierdie preek wys hoe God self as Here oor alle magte in hemel en op aarde vir Hom bedienaars van sy Woord skep en vorm. Ook hoe God hulle wat sy diens vir hulle goddeloosheid en losbandigheid kaap, uit sy diens verwyder. God self maak predikante en professore wat Hom, sy offer en aanbidding minag, veragtelik. Hulle moet met in hierdie veragtelikheid gesien en hanteer word deur gelowiges. Gemeentes moet God vertrou om self predikers vir die evangelie-bediening te vorm, ook deur die goddeloosheid van geestelike magte in die kerk heen, en net hulle tot diens roep wie God self vir sy diens gevorm het.
September 17, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat niks in ons menswees onbreekbaar is nie, maar dat in ons breekbaarheid is God die heen wat ons hanteer deur al die bestierings wat Hy oor ons bring en al die ellende wat ons oor onsself bring op so wyse dat Hy ons vir die lewe wat ons met Chrístus deel behoue laat bly. Christus sel lewe, niks in ons eie menswees nie is ons skat wat God in ons bewaar en voor bewaar.
September 17, 2021
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys dat niks in ons menswees onbreekbaar is nie, maar dat in ons breekbaarheid is god die heen wat ons hanteer deur al die bestierings wat Hy oor ons bring en al die ellende wat ons oor onsself bring op so wyse dat Hy ons vir die lewe wat ons met Chrístus deel behoue laat bly. Christus sel lewe, niks in ons eie menswees nie is ons skat wat God in ons bewaar en voor bewaar.
September 12, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat jy nie jou eie baas kan wees en aan Jesus Chrístus kan behoort nie. Wie hulle eie baas wil wees, doen dit om in dit wat hul vir hul self verkry sekuriteit vir hul lewe te vind. Wie sekuriteit in hul besittings vir die lewe vind, leef in angs oor die kwaad in die wêreld. Christene behoort aan die Here en dien Hom in die sekuriteit van sy sorg en daarom bekommer hulle nie oor die kwaad in die wêreld maar is hulle besorg oor hulle dienswerk van elke dag.

September 5, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus ons swemafrigter is wat ons deur ons vrese en onbeholpenheid heen vat om ons te oefen binne ons diensbaarheid aan God. Christus laat ons leef binne die spanningsveld van troos en lyding as die ruimte waarin ons God dien. Afgodsdiens wil buite hierdie inspanning van godsdiens leef en verval daarom binne die wisselvalligheid van opgewondenheid en stres. In spiritualiteit is Jesus nie meer ons lewensafrigter nie, maar net ʼn animasie-karakter in ons ontvlugting uit die eise van ʼn diensbare lewe aan God.

August 29, 2021
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys wat is die geloofsinhoud van navolging en die volg van Christus asook wat die geloofsinhoud van “voorbeeld volg” is. Dit wys ook hoe die moderne Christelikheid hierdie geloofsinhoud verdraai deur die navolging en volg van Christus te verander na die volg van geestelike gidse en mentors.