Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • October 10, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231008 Preek christelike heidense liefde. Christus maak ons reg en verander ons om onssself in liefde te gee

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen heidense liefdes vir mekaar en Christene se liefde vir mekaar. Die verskil is dat Christene glo dat Christus se liefde maak hulle reg en verander hulle innerlik terwyl heidene dit van hulle eie liefdes vir mekaar glo. Vir heidene is hulle liefdes die mag waardeur hulle alles in die wêreld regmaak en verander. Vir Christene is liefde om jouself diensbaar te bly gee in en deur alles wat verkeerd is in die wêreld.

  • October 8, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.10.08 Preek christelike heidense liefde. Christus maak ons reg en verander ons om onsself in liefde te gee

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen heidense liefdes vir mekaar en Christene se liefde vir mekaar. Die verskil is dat Christene glo dat Christus se liefde maak hulle reg en verander hulle innerlik terwyl heidene dit van hulle eie liefdes vir mekaar glo. Vir heidene is hulle liefdes die mag waardeur hulle alles in die wêreld regmaak en verander. Vir Christene is liefde om jouself diensbaar te bly gee in en deur alles wat verkeerd is in die wêreld.

  • October 6, 2023

    2023.10.02 Preek liefde gewaande liefde alles niks. Christus laat ons onsself diensbaar gee nie selfloos gedienstig wees nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Paulus in 1 Korintiërs 13 die verskil wys van heidense mense se liefde vir mekaar en Christene se liefde vir mekaar as mense. Christene se liefde is om hulself vir mekaar te gee en om ander wat hulself gee te aanvaar in die geloof dat hulle vir mekaar geregverdig en geheilig is deur Jesus Christus. Heidense liefde wil al en alles vir mekaar wees, selfloos, terwyl christene net hulself gee en ander wat hul self gee, aanvaar.

  • October 2, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231002 Preek liefde gewaande liefde alles niks. Christus laat ons onsself diensbaar gee nie selfloos gedienstig wees nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Paulus in 1 Korintiërs 13 die verskil wys van heidense mense se liefde vir mekaar en Christene se liefde vir mekaar as mense. Christene se liefde is om hulself vir mekaar te gee en om ander wat hulself gee te aanvaar in die geloof dat hulle vir mekaar geregverdig en geheilig is deur Jesus Christus. Heidense liefde wil al en alles vir mekaar wees, selfloos, terwyl christene net hulself gee en ander wat hul self gee, aanvaar.

  • October 2, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.10.02 Preek liefde gewaande liefde alles niks. Christus laat ons onsself diensbaar gee nie selfloos gedienstig wees nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Paulus in 1 Korintiërs 13 die verskil wys van heidense mense se liefde vir mekaar en Christene se liefde vir mekaar as mense. Christene se liefde is om hulself vir mekaar te gee en om ander wat hulself gee te aanvaar in die geloof dat hulle vir mekaar geregverdig en geheilig is deur Jesus Christus. Heidense liefde wil al en alles vir mekaar wees, selfloos, terwyl christene net hulself gee en ander wat hul self gee, aanvaar.

  • September 17, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230917 Preek veroordeel tug. Ons glo God se tugtiging en vrees nie sy oordeel nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen hoe Christus goddeloses veroordeel en gelowiges tug. Deur tugtiging oefen Christus gelowiges in God se liefde, maar met veroordeling verniel God goddeloses in hul goddeloosheid. Ons is god se egte kinders wat Hy tug en nooit God se arbeiders wie Hy veroordeel nie. Daarom skrik ons nooit vir god se oordeel van goddeloses nie.

  • September 17, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.09.17 Preek veroordeel tug. Ons glo God se tugtiging en vrees nie sy oordeel nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen hoe Christus goddeloses veroordeel en gelowiges tug. Deur tugtiging oefen Christus gelowiges in God se liefde, maar met veroordeling verniel God goddeloses in hul goddeloosheid. Ons is god se egte kinders wat Hy tug en nooit God se arbeiders wie Hy veroordeel nie. Daarom skrik ons nooit vir god se oordeel van goddeloses nie.

  • September 10, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230910 Preek Kansel verhoog identifikasie openbaring. God het ons verlig om Christus as God se Woord te sien en te hoor

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus van kansels en die uitbeelding van Jesus op verhoë. Deur die verkondigde Woord van sy lyding en opstand verlig Christus ons om in God se liefde te leef en Hom God lief te hê. Deur die uitbeelding van Jesus deur geestelikes op verhoë in leesdramas en lewenshoudings verlei hulle mense om met god te identifiseer en verduister so God vir mense. Die drif om kansels met verhoë te vervang is die drif om nie in Christus te wil glo maar met God te wil identifiseer.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search