Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • August 8, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230808 Preek mileu gestremd presteer. Christus laat ons aanhou goed doen in die wereld waar niks reg loop nie

    Inhoud hierdie preek wys dat gelowiges Jesus as Leidsman het wat altyd alles tussen hulle en God reg laat wees in ‘n wêreld waar alles verkeerd loop en verkeerd uitdraai. Hierdie geloof laat ons in hierdie volmaakte liefde leef en dit is wat die behoud van my lewe is in ‘n wêreld waar niks reg loop nie. Om te glo dat dinge in die wêreld verkeerd loop as straf vir jou sonde en sal reg kom as jy tot bekering kom, is hoe jy uit die geloof in Christus onttrek en weer in ‘n wettiese godsdiens verval. Daarom kan ons nie deelneem aan biddae waar ons moet tot bekering kom om alles in die wêreld te laat reg loop nie. Ons volhard in ons diens en liefde in alles wat verkeerd in die wêreld is.

  • August 6, 2023

    Series: Preekdagstukkies

    2023.08.06 Preek mileu gestremd presteer. Christus laat ons aanhou goed doen die wereld waar niks reg loop nie

    Inhoud hierdie preek wys dat gelowiges Jesus as Leidsman het wat altyd alles tussen hulle en God reg laat wees in ‘n wêreld waar alles verkeerd loop en verkeerd uitdraai. Hierdie geloof laat ons in hierdie volmaakte liefde leef en dit is wat die behoud van my lewe is in ‘n wêreld waar niks reg loop nie. Om te glo dat dinge in die wêreld verkeerd loop as straf vir jou sonde en sal reg kom as jy tot bekering kom, is hoe jy uit die geloof in Christus onttrek en weer in ‘n wettiese godsdiens verval. Daarom kan ons nie deelneem aan biddae waar ons moet tot bekering kom om alles in die wêreld te laat reg loop nie. Ons volhard in ons diens en liefde in alles wat verkeerd in die wêreld is.

  • July 30, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230730 Preek daaglikse brood kop op skottel. Ons leef uit Christus se sorg nie die wereld se guns nie

    Inhoud Matteus wys ons wie is Jesus deur twee verskillende soorte etes naas en teenoor mekaar te stel. ‘n Wêreldheerser se verjaarsdagfees teenoor ‘n aandete wat die Here Jesus aan ‘n skare van 15000 honger mense gee. Twee Heersers wys hulle mag deur twee verskillende soorte etes. Die heersers van die wêreld vier hulle mag van begunstiging met fees etes maar Christus gee ons ons daaglikse brood.

  • July 30, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.07.30 Preek daaglikse brood kop op skottel. Ons leef uit Christus se sorg nie die wêreld se guns nie

    Inhoud Matteus wys ons wie is Jesus deur twee verskillende soorte etes naas en teenoor mekaar te stel. ‘n Wêreldheerser se verjaarsdagfees teenoor ‘n aandete wat die Here Jesus aan ‘n skare van 15000 honger mense gee. Twee Heersers wys hulle mag deur twee verskillende soorte etes. Die heersers van die wêreld vier hulle mag van begunstiging met fees etes maar Christus gee ons ons daaglikse brood.

  • July 25, 2023

    Series: Brandpunte

    2023.07.25 Berig vir Kerkbode van die Ring van Louis Trichardt oor die twaalf leiers se dag van verootmoediging

    Hierdie is die berig wat die Ring van Louis Trichardt aan die Kerkbode deurgegee het om die kerklike gemeenskap in te lig daaroor dat die Ring nie teen die president en regering sal bid volgens die visie van die 12 bemagtigde leiers

  • July 23, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230723 Preek siekte genesing angs hulp liggaam. Ons stel ons vertroue in die Here nie ons liggaamskragte nie

    Inhoud hierdie preek wys dat God self die Christus is volgens Jesaja 53 en as God ons siektes genees. Ons kan hom wat ons sondes sonder verdienste vergewe ook vertrou om ons siektes te genees soos Hy ons sondes vergewe – omdat Hy ons God is. Daarom antwoord God ons hulpkrete as is dit in die kleingeloof dat ons nie die hulp verwag waarvoor ons God aanroep nie.

  • July 23, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.07.23 Preek siekte genesing angs hulp liggaam. Ons stel ons vertroue in die Here nie ons liggaamskragte nie

    Inhoud hierdie preek wys dat God self die Christus is volgens Jesaja 53 en as God ons siektes genees. Ons kan hom wat ons sondes sonder verdienste vergewe ook vertrou om ons siektes te genees soos Hy ons sondes vergewe – omdat Hy ons God is. Daarom antwoord God ons hulpkrete as is dit in die kleingeloof dat ons nie die hulp verwag waarvoor ons God aanroep nie.

  • July 16, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230716 Preek onderdrukking vervreemding. Ons is Christus Jesus se gevangenes nie die wereld se tronkvoels nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons bevry om in God se “genadejaar” te leef; vry van enige sondeskuld en straf kan ons God dien en sal Hy ons in sy diens gebruik. Wanneer die wêreld op ons lewe, ons besittings en toekoms beslag lê en ons tronkvoëls van hulle politieke en godsdienste mag maak, sal God ons in hulle politieke en geestelike mag steeds vry laat wees om ons roeping teenoor God te kan vervul.

  • July 16, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.07.16 Preek onderdrukking vervreemding. Ons is Christus Jesus se gevangenes nie die wereld se tronkvoels nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons bevry om in God se “genadejaar” te leef; vry van enige sondeskuld en straf kan ons God dien en sal Hy ons in sy diens gebruik. Wanneer die wêreld op ons lewe, ons besittings en toekoms beslag lê en ons tronkvoëls van hulle politieke en godsdienste mag maak, sal God ons in hulle politieke en geestelike mag steeds vry laat wees om ons roeping teenoor God te kan vervul.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search