• December 3, 2023

    Inhoud Die doop verseël aan ons en ons kinders dat ons deel in die allesomvattende liefde van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Die doop verseël dat in ons en ons kinders se vereniging met Jesus Christus as mens in die hemel het God ons in sy allesomvattende liefde uitverkies, ingesluit en is sy liefde gewaarborg. In die moderne Christelike bygeloof word die doop van kinders ‘n teken van God se afwesige en uitgestelde liefde – afwesig en uitgestel totdat kinders nie meer kinders is nie.

  • November 19, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus vir ons “ja” sê op God se beloftes en deur sy “ja” word God se beloftes God seëninge in ons lewe. Ons sê nooit self “ja” op God se beloftes nie, maar net “amen.” Ons glo Christus maak dit waar en deel van ons lewe. So doop ons ook ons kinders as kinders vir wie Jesus op God se beloftes “ja” gesê het en dit waar en geldig in hulle lewe gemaak het. In die bygeloof van die moderne Christelikheid moet ons nie meer “amen” op God se beloftes sê nie maar “ja” sê. Met ons bekerings moet ons God se beloftes waar en geldig in ons lewe maak en so word ons kinders uit God see verbond en doop uitgesluit.

  • November 12, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud In ‘n sekere sin is die Here verkeerd gedoop want Hy as regverdige mens sonder sonde is as sondaar gedoop. Met hierdie wyse waarop die Here Homself laat doop word Hy die sondaar in ons plek en laat Hy ons doop ook in ‘n sekere sin met ‘n verkeerde doop, doop. Hy laat ons en ons kinders doop as heilig en regverdig in sy plek. So word ons met dieselfde verkeerde doop as die Here gedoop – Myne is syne en syne is myne.

  • November 5, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud hierdie preek wys dat ons Christus nie herleef of vernuwe nie maar dat Hy ons vernuwe met die insig dat Hy self God is, dat Hy self vandag mens van vleis en bloed is en dat Hy ons en ons liefde vir God reg maak. Dit staan teenoor al die geestelikheid wat Jesus nuut wil maak, lewend en aktueel wil maak en verander met hulle geestelike toewyding.

  • October 29, 2023

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Hierdie preek wys hoe geestelikes in die NG Kerk met die besluit dat Jesus beide huwelike en selfdegeslag verbintenisse as Here seën Hom net nog ‘n willose afgod gemaak het wat enigiets aanvaar net om ‘n bietjie liefde te kry. Dit wys hoe gelowiges mense wat van Jesus so ‘n afgod maak moet vermy en nie met hulle as mede-gelowiges mag assosieer nie.