Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • December 24, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.12.24 Preek Kersfees heilig doop. Ons deel in die heiligheid waarmee Christus gebore is Doop Retief Hoffman

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus se geboorte is een en enig en dat ons kinders nooit soos Jesus gebore kan word nie. Christus is gebore om ons kinders se Here te wees, nie hulle geestelike rolmodel nie. As Here heilig en regverdig hy ons kinders vir God se liefde. So word hulle in God se liefde groot. Kersfees is nie net nog weer ‘n keer ‘n depressiewe boetedoeningsdag vir ons en ons kinders nie.

  • December 24, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231224 Preek Kersfees heilig doop. Ons deel in die heiligheid waarmee Christus gebore is Doop Retief Hoffman

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus se geboorte is een en enig en dat ons kinders nooit soos Jesus gebore kan word nie. Christus is gebore om ons kinders se Here te wees, nie hulle geestelike rolmodel nie. As Here heilig en regverdig hy ons kinders vir God se liefde. So word hulle in God se liefde groot. Kersfees is nie net nog weer ‘n keer ‘n depressiewe boetedoeningsdag vir ons en ons kinders nie.

  • December 17, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.12.17 Preek Gelofte Bloedrivier Gelofteddag. God skep vir regverdiges lewensruimte om Hom te dien

    Inhoud Gelowiges vier die oorwinning wat God by die slag van Bloedrivier gegee het as ‘n dankdag vir God se beskikking, nie as ‘n dag van roem in militêre grootsheid nie. Die Voortrekkers het met Ps. 33 hul hoop in God en sy skeppingsmag, nie in hulle tegniese vermoëns gestel nie. Geloftefees is ‘n dankdag vir regverdiges.

  • December 17, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231217 Preek Gelofte Bloedrivier Gelofteddag. God skep vir regverdiges lewensruimte om Hom te dien

    Inhoud Gelowiges vier die oorwinning wat God by die slag van Bloedrivier gegee het as ‘n dankdag vir God se beskikking, nie as ‘n dag van roem in militêre grootsheid nie. Die Voortrekkers het met Ps. 33 hul hoop in god en sy skeppingsmag, nie in hulle tegniese vermoëns gestel nie. Geloftefees is ‘n dankdag vir regverdiges.

  • December 15, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231215 Preek Begrafnis Zander Welthagen spanning als reg niks reg. Ons ly in geloof en hoop

    Inhoud Ons vereniging met Christus plaas ons in ‘n spanningsvolle posisie waarin God ons volkome reg laat wees vir sy liefde maar ons liggame nog sterflik is weens die sonde. Hierdie besondere posisie in God se genade gee ons lydsaamheid in ons swaarkry en verlies en hoop op God om ons weer liggaamlik mense in sy nuwe skepping te laat wees.

  • December 15, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.12.15 Preek Begrafnis Zander Welthagen spanning als reg niks reg. Ons ly in geloof en hoop

    Inhoud Ons vereniging met Christus plaas ons in ‘n spanningsvolle posisie waarin God ons volkome reg laat wees vir sy liefde maar ons liggame nog sterflik is weens die sonde. Hierdie besondere posisie in God se genade gee ons lydsaamheid in ons swaarkry en verlies en hoop op God om ons weer liggaamlik mense in sy nuwe skepping te laat wees.

  • December 10, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231210 Preek Egipte Israel Hamas Matteus 2 vers 15. Christus is God met ons – sy kerk

    Inhoud Hierdie preek wys dat die kerk van die Here die ware Israel is omdat Jesus Christus as persoon Israel se posisie voor God vervang het. Dit wys dat die nasionale staat Israel vandag geen besondere heilsplek in God se raadsplan het nie en net nog een volk tussen alle ander volke is. Daarom moet die besluit om Israel te ondersteun of teen te staan nie uit godsdienstige redes nie maar uit politieke en ekonomiese redes wees.

  • December 10, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.12.10 Preek Egipte Israel Hamas Matteus 2 vers 15. Christus is God met ons – sy kerk

    Inhoud Hierdie preek wys dat die kerk van die Here die ware Israel is omdat Jesus Christus as persoon Israel se posisie voor God vervang het. Dit wys dat die nasionale staat Israel vandag geen besondere heilsplek in God se raadsplan het nie en net nog een volk tussen alle ander volke is. Daarom moet die besluit om Israel te ondersteun of teen te staan nie uit godsdienstige redes nie maar uit politieke en ekonomiese redes wees.

  • December 3, 2023

    Series: MP3 Preke

    20231203 Preek doop herdoop afwesig uitgestel. Ons is verseël iin die allesomvattende liefde van God die Vader Seun en Gees

    Inhoud Die doop verseël aan ons en ons kinders dat ons deel in die allesomvattende liefde van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Die doop verseël dat in ons en ons kinders se vereniging met Jesus Christus as mens in die hemel het God ons in sy allesomvattende liefde uitverkies, ingesluit en is sy liefde gewaarborg. In die moderne Christelike bygeloof word die doop van kinders ‘n teken van God se afwesige en uitgestelde liefde – afwesig en uitgestel totdat kinders nie meer kinders is nie.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search