Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • April 8, 2016

    Series: Brandpunte

    07 1986.08.19 Levubu gemeentebouverslag uitgestuur aan alle NG Kerkrade besluit 36.1.2

    Speaker: Petrus Kriel

    Hierdie verslag het die eerste keer in die NG Kerk die twee geestelike ervarings van die moderne Christelikheid as deel van die NG Kerk se eie bediening uitgewys en as ʼn valse geestelikheid uitgewys.

  • April 7, 2016

    Series: Brandpunte

    08 Die versplintering van die gedroomde nuwe staatskerk

    Speaker: Petrus Kriel

    Die bemagtigde leiers in die NG Kerk wou die NG Kerk weer die staatskerk van die land maak nadat hulle die NG Kerk as volkskerk eers bedryf het. Dit was die bedoeling van die aanvaarding van die Belharbelydenis. Dit was in hierdie artikel ontmasker gewees.

  • April 6, 2016

    Series: Brandpunte

    09 Staatskerk droom versplinter

    Speaker: Petrus Kriel

    Hierdie is ʼn bondige weergawe van 08.

  • April 5, 2016

    Series: Brandpunte

    10 Motivering aan die Noordelike Sinode om teen die Belharbelydenis te stem.

    Speaker: Petrus Kriel

    Hierdie is ʼn kort motivering om teen die Belharbelydenis te stem, wat voorberei was op versoek van die moderatuur van die Noordelike Sinode, maar nie gedien het omdat die Sinode na ʼn geestelike eenheidmaal alle verdere bespreking geveto het.

  • April 4, 2016

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    02 Nagevors Spiritualiteit is die nuwe woord wat geloof deur goddeloosheid inhoudloos maak

    Speaker: Petrus Kriel

    Akademies. Die woord “spiritualiteit” is die woord waarmee die moderne Christelikheid die Bybel se openbaring van en geloof in God se openbaring inhoudloos maak. Die woord veronderstel ateïsme as basis vir hul identifikasie met God as die nuwe inhoud van die kerk.

  • April 4, 2016

    Series: Brandpunte

    11 2015.10.19 Verklaring deur die Uitgebreide Ringskommissie van die Ring van Louis Trichardt oor AS besluit i.s. homoseksualiteit

    Die Algemene Sinode van 2015 het die poging om staatskerk te wees wat deur die lidmate met die voorgestelde Belharbelydenis verwerp is, weer voortgesit in die poging om die staat se burgerlike verbintenisse as kerklik te heilig. Hierdie Ring het dit aangespreek.

  • April 3, 2016

    Series: Nagevors en Gepubliseer

    03 Nagevors Hoe die NG deur die kindernagmaal vir ‘n nagmaal teen sy eie belydenis gekies het.

    Speaker: Petrus Kriel

    Akademies. Hierdie navorsing wys dat die NG Kerk doelbewus ʼn nagmaalsgebruik teen sy eie belydenis met kinders as verskoning ingestel het om seremoniële godsdiens, wat ook teen sy eie geloofsbelydenis is, weer in die eredienste van die NG Kerk terug te bring.

  • April 3, 2016

    Series: Brandpunte

    12 Die Belharbelydenis – God as God vir armes en verontregtes. ‘n Geloofsverklaring van ds. PJ Kriel

    Speaker: Petrus Kriel

    Met hierdie verklaring het ds. PJ Kriel die gronddwaling in die Belharbelydenis aangespreek. Dit is die identifikasie met God as die God van die armes. Identifikasie met God is die geestelikheid van die moderne Christelikheid, en nie geloof in Christus nie.

  • April 3, 2016

    Series: MP3 Preke

    Christus as Here is een met en deel alles wat met sy lede, die kerk gebeur.

    Speaker: Petrus Kriel

    Die Here is sy kerk, Hy het nie ʼn kerk nie. Die onderskeid wat die Here maak tussen hulle met wie Hy een is en wie nie, is die eenheid met Hom as mens in die hemel. Met sy Kerk is die Here een in alles wat Hy met hulle laat gebeur.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 154
  • 155
  • 156
  • 157
  • 158
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search