June 5, 2016
Series: MP3 Preke
2016.06.05 Inhoud. Die preek wys wat is die verskil tussen Jesus Christus as Here en God en Jesus wat ʼn afgod is, soos Hy in die moderne Christelikheid aangebied word. Christus is hoe God God is. Christus is hoe God is wat Hy is. Jesus as afgod is ʼn mens wie ons wys hoe God lyk. Christus word as Here en God aanbid terwyl God in Jesus as afgod bewonder word en die wyse is waarop mense op God verlief raak. Die preek wys op die verskil tussen aanbidding en liefde teenoor bewondering en verliefdheid.
May 29, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud God se oordeel oor goddeloses is dat Hy vir hulle die afgod is waarin hulle glo.
Christus het gesterf in hierdie oordeel dat God vir Hom niks anders as ʼn afgod is nie, sodat God, sy Vader, ons Vader kan wees. Hierdeur bevry Christus ons van die waan om onsself te sien as mense wat met die groot sake van God besig is, om weer mense te wees wat met die menslike take en roeping besig is, in die vertroue dat net Hy God is
May 25, 2016
Series: Luther
Hierdie is ʼn artikel deur Martin Luther self nou in Afrikaans vertaal. Die leser kan sy eie weergawe van wat met hom, en die geloofsaak wat hy aan die orde gestel het, gebeur het na hy die 95 stellings openbaar gemaak het.
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel