Die geskiedenis van die aflaatstryd soos deur Luther self beskryf 1545

May 25, 2016
Series: Luther
Notes Download

Hierdie is ʼn artikel deur Martin Luther self nou in Afrikaans vertaal. Die leser kan sy eie weergawe van wat met hom, en die geloofsaak wat hy aan die orde gestel het, gebeur het na hy die 95 stellings openbaar gemaak het.