May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel
May 23, 2016
Series: Regte Kinders
Speaker: Petrus Kriel
May 23, 2016
Series: Brandpunte
‘n Verkenning van die massademonstrasie van wit Afrikaners en swartes wat die NG Kerk se bemagtigde leiers beplan op 11 en 16 Junie 2016 om hul self as die nuwe versetleiers te posisioneer teen die regering
May 21, 2016
Series: Preke manuskripte
Inhoud God se oordeel oor goddeloses is dat Hy vir hulle die afgod is waarin hulle glo. Christus het gesterf in hierdie oordeel dat God vir Hom niks anders as ʼn afgod is nie, sodat God, sy Vader, ons Vader kan wees. Hierdeur bevry Christus ons van die waan om onsself te sien as mense wat met die groot sake van God besig is, om weer mense te wees wat met die menslike take en roeping besig is, in die vertroue dat net Hy God is
May 15, 2016
Series: Preke manuskripte
2016.05.15 Inhoud. Vergifnis as magspel van geestelikes word uitgewys teenoor vergifnis uit geloof en liefde met die voorbeeld van die verskil tussen die manier waarop Josef sy broers vergewe het en die manier waarop hulle hom omvergifnis gevra het. Dit is die verskil tussen die versoening wat die NG Kerk as magspel in sy vergaderinge bedryf en versoening in die Woord van God.
May 15, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Vergifnis as magspel van geestelikes word uitgewys teenoor vergifnis uit geloof en liefde met die voorbeeld van die verskil tussen die manier waarop Josef sy broers vergewe het en die manier waarop hulle hom omvergifnis gevra het. Dit is die verskil tussen die versoening wat die NG Kerk as magspel in sy vergaderinge bedryf en versoening in die Woord van God.