September 1, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Die preek wys hoe Christus ons beklee met wie Hy as mens in ons plek in die hemel is. Dit word ook uitgewys as die betekenis van die nagmaal: om ons te verseker dat ons beklee is met wie die Here as mens in ons plek is. Dit is hoe die Here ons nuut maak. Om nuut te leef beteken om uit hierdie geloof te leef in hoe die Here ons beklee met wie Hy as mens is. Uit hierdie geloof strewe ons na wie ons in Christus is en wie Christus ons laat wees. Dit maak die verskil om te leef in jou minderwaardigheid in wie jy in jouself is of om te leef met die waardigheid van wie jy in Christus is. Dit word toegelig met die voorbeeld van hoe persone optree indien hulle beklee word as troepe en hoe dit verskil van wanneer hierdie selfde persone beklee word as offisiere.
August 21, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat die liefde waarin en waartoe Christus ons verenig is maklik en eenvoudig. Ons glo eenvoudig sy liefde en ons glo Hy heilig ons liefde vir Hom. Daarom verbind die Here ons ook tot die eenvoud van die liefde in sy wet. Die liefde laat hierdie wet maklik en eenvoudig wees. Die wet van die Here raak ingewikkeld en moeilik omdat ons die liefde van en vir die Here ʼn ingewikkelde en moeilike saak maak. Ons wil ons sonde ons liefde vir God maak en ons selfgenoegsaamheid sy liefde vir ons.
August 14, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud. Hierdie preek wys wat is die verskil van die lewe wat die Here Jesus met ons deel en die lewe wat geestelikes met ons wil deel. Die Here deel sy menslike lewe met ons terwyl geestelike eie magtiges hul goddelike lewe met ons wil deel. Die Here skep in ons liefde en diensbaarheid om mens vir God te wees, terwyl hierdie geestelikes in ons die deemoedigheid en onderhorigheid skep dat ons nie so goddelik soos hulle kan wees nie. Die preek wys dat ons as gelowiges van hierdie magte en kragte bevry is en trots die lewe kan leef wat die Here met ons deel.

Series: Preke manuskripte

August 7, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys wat rig ons gedagtes en strewes in ons diens aan en liefde vir God. Dit is die lewe wat ons met Christus deel. Dit wys op die onderskeid tussen werklike godsdiens en nie-werklike godsdiens – afgodsdiens. Dit wys die verskil uit tussen waaraan geestelikes gelowiges wil verbind en waarmee hulle hul wil rig teenoor wat God ons mee rig en vasbind.

July 31, 2016
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat die Here se verlossing ons sondige aard verander volgens die beloftes van Esegiël 36: 24 – 31 e.a. Dit wys ook hoe hierdie heilsdaad van die Here ontken word deur geestelikes wat in die vaste orde van die natuur glo en verlossing net kan sien as reiniging van skuld, maar nie as ook die verandering van die sondige natuur van die mens nie. Dit wys dat hierdie ontkenning die Here Jesus verloën en spreek hierdie nuwe goddeloosheid wat in die Christelike kerk as ʼn nuwe geestelikheid van Jesus voorgeleef word aan.