Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • February 9, 2020

    Series: MP3 Preke

    20200209 Preek doop bekeringsdoop inseën bevestiging van doop. Ons en ons kinders behoort aan een en dieselfde Here

    Inhoud Hierdie preek wys dat elke lidmaat van die liggaam van die Here, klein en groot een doop het om te wys hul is ingesluit en deel in die liefde van een Vader, een Here en een Gees. Geestelikes rig in die kerk deur hul vyandskap teen Christus ʼn muur van skeiding in die kerk op tussen kinders en volwassenes met hul wettiese geestelikheid en sluit kinders só uit die liggaam van die Here uit. Daarom weerhou hulle die doop van kinders of vervang hulle die betekenis van die doop vir kinders met rituele wat hul geestelikheid sou vertoon.

  • February 9, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.02.09 Preek doop bekeringsdoop inseën bevestiging van doop. Ons en ons kinders behoort aan een en dieselfde Here

    Inhoud Hierdie preek wys dat elke lidmaat van die liggaam van die Here, klein en groot een doop het om te wys hul is ingesluit en deel in die liefde van een Vader, een Here en een Gees. Geestelikes rig in die kerk deur hul vyandskap teen Christus ʼn muur van skeiding in die kerk op tussen kinders en volwassenes met hul wettiese geestelikheid en sluit kinders só uit die liggaam van die Here uit. Daarom weerhou hulle die doop van kinders of vervang hulle die betekenis van die doop vir kinders met rituele wat hul geestelikheid sou vertoon.

  • February 3, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.02.02 Preekdagstukkies 03 tot 07 Februarie oor preek van 02.02.2020 doop bekering kinderdoop en rituele

  • February 3, 2020

    Series: Brandpunte

    2019.05.03 Die aanbidding van Jesus as God en verering as afgod in die die NG Kerk in die doop

    Hierdie dokument was ‘n voorlegging vir ‘n tweede oop gesprek binne die Noordelike Sinode se Sinodale diensraad oor hoe Jesus binne die NG Kerk as God aanbid en as afgod vereer word op 19.07.2019 se vergadering

  • February 3, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2019.02.22 Voorlegging oor Jesus as God en afgod in die NG Kerk aan die SDR Noordelike Sinode

    Ek het die uitvoerende bestuur van die Noordelike Sinode versoek om die probleem dat die NG Kerk Jesus as God aanbid en as afgod vereer aan die Sinodale Diensraad van die Sinode mag voorle. Hulle het besluit ek moet die 21 bladsye in een bladsy opsom en in 10 minute aan die vergadering voorhou. Hierdie is die voorlegging van 22 Februarie 2019. Die vergadering het besluit om dit ‘n staande oop gesprek in die Sinodale Raad te maak.

  • February 3, 2020

    Series: Brandpunte

    2019.10.25 Die Ring van Louis Trichardt verklaring oor die AS vergadering van 2019 se besluit oor selfdegeslagverbintenisse

  • February 2, 2020

    Series: MP3 Preke

    20200202 Preek Doop Kinderdoop Bekering Rituele Die doop bevestig dat Christus ons in sy menswees ingesluit het

    Inhoud Dooppreek. Doop Kinderdoop Bekeringsdoop Rituele. Hierdie preek wys dat ons as gelowiges se kinders is in Christus. Hy sluit hulle in Homself as mens in die hemel in en só is God sy Vader, hul Vader, en gee Hy aan hulle die Heilige Gees as waarborg vir wie Hy hulle sal laat wees. Hul doop wys hulle is in Christus en daarom vir God heilig. Hul doop wys al hul sondes is vir altyd klaar betaal. In afgodsdiens word die doop ʼn ritueel van bekering gemaak en verbind mense vir die res van hul lewe om hulself met rituele te versier wanneer hulle hul eie sondes weer self reggemaak of daarvoor vergoed het.

  • February 2, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.02.02 Preek doop bekering kinderdoop en rituele. Die doop bevestig dat Christus ons in sy menswees insluit

    Inhoud Dooppreek. Doop Kinderdoop Bekeringsdoop Rituele. Hierdie preek wys dat ons as gelowiges se kinders is in Christus. Hy sluit hulle in Homself as mens in die hemel in en só is God sy Vader, hul Vader, en gee Hy aan hulle die Heilige Gees as waarborg vir wie Hy hulle sal laat wees. Hul doop wys hulle is in Christus en daarom vir God heilig. Hul doop wys al hul sondes is vir altyd klaar betaal. In afgodsdiens word die doop ʼn ritueel van bekering gemaak en verbind mense vir die res van hul lewe om hulself met rituele te versier wanneer hulle hul eie sondes weer self reggemaak of daarvoor vergoed het.

  • February 2, 2020

    Series: Brandpunte

    2018.08.17 Voorlegging aan die NG Kerk om ‘n oop gesprek oor die aanbidding van Jesus as God en verering as afgod

    Hierdie dokument is ‘n poging om in die NG Kerk se amptelike vergaderinge ‘n oop gesprek te skep oor die NG Kerk se manier om Jesus terselfdertyd as God en afgod te probeer bedien en te aanbid, die saak wat ek met die boek oor die geskiedenis van Levubu gemeente aan die orde gestel het. (Dit is ook op hierdie webwerf gratis beskikbaar) Ek het dit eers aan die Ring van Louis Trichardt op 18 Augustus 2018 voorgele wat besluit het om daaroor ‘n oop gesprek te voer en ook aan die SDR van Noordelike Sinode wat nog daarmee moet handel.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
  • 82
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search