Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • March 28, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.03.29 Preek Covid 19. korona-virus. Ons omhels Christus in lewe en in dood

    Hierdie preek wys dat ons as gelowiges nie of die lewe of dood omhels nie, maar Jesus Christus, ook in die doodsgolf van die Covid 19 wat oor ons spoel.

  • March 23, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.03.22 Preekdagstukkies 23 tot 27 Maart oor preek van 22.03.2020. skande trots kaal god verheerlik LGBTQ

  • March 22, 2020

    Series: MP3 Preke

    20200322 Preek trots skaamte skande skaamteloos begeertes. Christus maak ons trots weer ons skaamte

    Inhoud Preek skande trots kaal god verheerlik LGBTQ. Christus maak ons trots weer ons skaamte. Hierdie preek wys hoe God ons behandel hoe dit pas by sy heiligheid en eer om God te wees, en nie volgens ons sondes nie. Omdat God ons so weer vir sy liefde heilig en regverdig maak, kan ons met ʼn lewenswyse breek waar ons van ons skandes, ons trots moet maak om ons selfrespek te probeer behou. God neem die grensloosheid waarmee ons Hom vir ons die kaal god van ons begeertes wil maak weg, en is weer vir ons God volgens sy heiligheid. Op hierdie wyse maak hy ons trots op ons skandes weer ons skaamte en maak Hy dat ons Hom weer volgens sy wil kan verheerlik.

  • March 22, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.03.22Preek skande trots kaal god verheerlik LGBTQ. Christus maak ons trots weer ons skaamte

    Inhoud Preek skande trots kaal god verheerlik LGBTQ. Christus maak ons trots weer ons skaamte. Hierdie preek wys hoe God ons behandel hoe dit pas by sy heiligheid en eer om God te wees, en nie volgens ons sondes nie. Omdat God ons so weer vir sy liefde heilig en regverdig maak, kan ons met ʼn lewenswyse breek waar ons van ons skandes, ons trots moet maak om ons selfrespek te probeer behou. God neem die grensloosheid waarmee ons Hom vir ons die kaal god van ons begeertes wil maak weg, en is weer vir ons God volgens sy heiligheid. Op hierdie wyse maak hy ons trots op ons skandes weer ons skaamte en maak Hy dat ons Hom weer volgens sy wil kan verheerlik.

  • March 16, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.03.15 Preekdagstukkies 16 tot 20 Maart oor preek van 15.03.2020 straf tug offer bekering leeg niks

  • March 15, 2020

    Series: MP3 Preke

    20200315 Preek straf tug offer bekering leeg niks. Christus neem alle straf en offers vir ons sonde weg

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen straf en tug. God het Christus gestraf deur van Hom en sy lewe niks te maak sodat ons nooit vir een enkele sonde ooit gestraf sal word nie. God tug ons deur ons sonde in te perk, ons sondes nie te laat werk soos ons dit droom nie en ons die gevolge van ons sonde te laat dra. Bekering van sonde kan nooit straf wegvat nie, net Christus se offer vat alle straf weg. Bekering kan net waarde hê deur Christus se offer en God se tugtiging te glo. In die moderne Christelikheid word mense geleer om God se tug as straf te glo omdat hulle Christus se offer minag en hul lewe vir God as offer vir hul sonde te gee, om besigheid van godsdiens te maak.

  • March 15, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.03.14 Preek straf tug offer bekering leeg niks. Christus neem alle straf en offers vir ons sonde weg

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen straf en tug. God het Christus gestraf deur van Hom en sy lewe niks te maak sodat ons nooit vir een enkele sonde ooit gestraf sal word nie. God tug ons deur ons sonde in te perk, ons sondes nie te laat werk soos ons dit droom nie en ons die gevolge van ons sonde te laat dra. Bekering van sonde kan nooit straf wegvat nie, net Christus se offer vat alle straf weg. Bekering kan net waarde hê deur Christus se offer en God se tugtiging te glo. In die moderne Christelikheid word mense geleer om God se tug as straf te glo omdat hulle Christus se offer minag en hul lewe vir God as offer vir hul sonde te gee, om besigheid van godsdiens te maak.

  • March 9, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.03.08 Preekdagstukkies 09 tot 13 Maart oor preek van 08.03.2020 Diep geestelike verhouding

  • March 8, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.03.08 Preek Diep geestelike verhouding Christus sluit ons in die diepste geheimenis van God se liefde in

    Inhoud Diep geestelike verhouding. Geestelike dinge. Spiritualiteit. Hierdie preek wys die verskil tussen Christus wie die geheimenis is van die diepste liefde van God in Homself vir sy kinders, en mense wat geestelike diepte in hul eie gees soek. Die Heilige Gees is die Gees van Christus wat Hom besig hou met wie Jesus is, wat Hy vir sondaars gedoen het en hoe Hy sondaars verenig met wie Jesus as mens in die hemel is vandag. Die vereniging met Christus is die diepste verbintenis met God se innerlike en alles wat Christus in en deur sy geboorte, lyding, kruisiging, sterwe, opstanding, hemelvaart, regering aan God se regterhand en wederkoms doen, is die dinge waarmee die Gees besig is. Ons is geestelik omdat ons met Christus se lyding en opstanding besig is. Spirituele leiers soek geestelike diepte in hul eie gees en wil hulself met die goddelikheid van God besig hou, nie Christus nie. Identifikasie met God se goddelikheid is hul spiritualiteit.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search