Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • November 1, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.11.01 Dagstukkies 02 tot 06 November oor preek van 01.11.2020 Doop dissipel dissipelskap kindskap

  • November 1, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201101 Preek dissipel dissipelskap kindskap doop. Christus laat van die kleinste af God se liefde ken

    Inhoud Hierdie preek wys dat binne die nuwe verbond wat Jesus Christus vir ons waar laat wees, is kindskap dissipelskap. Daarom is dissipelskap vir gelowiges om in en vir God se liefde te leef. Dissipelskap is nie om deur geestelike mentors en leermeesters met skolingskursusse in spirituele ervarings en morele vaardighede geleer en geoefen te word nie. Dit is dissipelskap in die ou verbond – geestelike vakmanskap. In die nuwe verbond leef van die kleinste tot die grootste in die dissipelskap van kindskap.

  • November 1, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.11.01 Preek Doop dissipel dissipelskap kindskap. Christus laat van die kleinste tot grootse God se liefde ken

    Inhoud Hierdie preek wys dat binne die nuwe verbond wat Jesus Christus vir ons waar laat wees, is kindskap dissipelskap. Daarom is dissipelskap vir gelowiges om in en vir God se liefde te leef. Dissipelskap is nie om deur geestelike mentors en leermeesters met skolingskursusse in spirituele ervarings en morele vaardighede geleer en geoefen te word nie. Dit is dissipelskap in die ou verbond – geestelike vakmanskap. In die nuwe verbond leef van die kleinste tot die grootste in die dissipelskap van kindskap.

  • October 31, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201031 Preek bevestiging goeie slegte dominees. Christus maak en gee vir ons goeie dominees

    Inhoud Bevestiging goeie en slegte dominees. Hierdie preek wys wat is die verskil tussen goeie en slegte dominees volgens die Here se eie woorde en Paulus se verduideliking van die verskil. Slegte dominees wil Jesus verteenwoordig by lidmate terwyl goeie dominees Jesus verkondig as Christus en Here, en dit met die sakramente verseël. Slegte dominees wil vir lidmate God se leiers, vaderfigure en leermeesters wees. Goeie dominees verkondig Christus as die enigste Leier, Seun van die Vader wat sy Vader ons Vader laat wees en enigste Leermeester.

  • October 31, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.10.31 Preek bevestiging goeie slegte dominees. Christus maak en gee vir ons goeie dominees

    Inhoud Bevestiging goeie en slegte dominees. Hierdie preek wys wat is die verskil tussen goeie en slegte dominees volgens die Here se eie woorde en Paulus se verduideliking van die verskil. Slegte dominees wil Jesus verteenwoordig by lidmate terwyl goeie dominees Jesus verkondig as Christus en Here, en dit met die sakramente verseël. Slegte dominees wil vir lidmate God se leiers, vaderfigure en leermeesters wees. Goeie dominees verkondig Christus as die enigste Leier, Seun van die Vader wat sy Vader ons Vader laat wees en enigste Leermeester.

  • October 25, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201025 Preek Plaasmoorde plaasaanvalle verset Christus laat ons in sy lyding deel en aanhou goeie werke doen

    Inhoud Plaasmoorde verset. Hierdie preek wys wat is die eiesoortigheid van plaasmoorde en plaasaanvalle wat dit anders as ander misdaad maak. Dit is die tipe geweld deur die regering, gemeenskap en kerke om landbouers as mense wat goed doen, te gekriminaliseer as mense wat onwettig die eiendom van ander beset. Daardeur word misdadigers bemagtig om hulle misdaad as ʼn vorm van regstellende aksie op boere te pleeg. Dit is die motief vir die wreedaardigheid – om hul magteloosheid ten toon te stel. Hierdie is die tipe lyding wat Petrus beskryf as “om in Christus se lyding te deel.” Gelowiges se verset is om nie die mag te glo van hulle wat hulle buite die grens van die staat wil stel nie, deur aan te hou goed doen, dit is aan te hou boer.

  • October 25, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.10.25 Preek Plaasmoorde plaasaanvalle verset Christus laat ons deel in sy lyding en aanhou goeie werke doen

    Inhoud Plaasmoorde verset. Hierdie preek wys wat is die eiesoortigheid van plaasmoorde en plaasaanvalle wat dit anders as ander misdaad maak. Dit is die tipe geweld deur die regering, gemeenskap en kerke om landbouers as mense wat goed doen, te gekriminaliseer as mense wat onwettig die eiendom van ander beset. Daardeur word misdadigers bemagtig om hulle misdaad as ʼn vorm van regstellende aksie op boere te pleeg. Dit is die motief vir die wreedaardigheid – om hul magteloosheid ten toon te stel. Hierdie is die tipe lyding wat Petrus beskryf as “om in Christus se lyding te deel.” Gelowiges se verset is om nie die mag te glo van hulle wat hulle buite die grens van die staat wil stel nie, deur aan te hou goed doen, dit is aan te hou boer.

  • October 25, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.10.25 Dagstukkies 26 tot 30 Oktober oor preek van 25.10.2020 Plaasmoorde plaasaanvalle verset

  • October 18, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.10.18 Dagstukkies 19 tot 23 Oktober oor preek van 18.10.2020 Bevestig werklik waar doop

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search