Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • November 22, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201122 Preek liefde mag krag gebroke vervul 1 Korintiërs 13. Christus gee ons die gawe van liefde in ‘n gebroke wêreld

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die liefde van gelowiges en die liefde van Jode. Christelike liefde is liefde wat ʼn gawe is wat ontvang en gegee word net omdat dit liefde is. Die Joodse liefde, soos alle moralistiese liefdes in al die geestelikhede van hierdie wêreld, is nie liefde nie maar net krag en mag wat as kragdadige en magtige liefde geglo word. Met hierdie sogenaamde kragdadige liefde wil mense hulself en ander mense reg kry en heel maak vir God en mekaar. Christelike liefde word nie gegee om mekaar reg en heel te maak nie, maar net omdat liefde is wat ontvang en gegee word. 1 Korintiërs 13 beskryf die liefde wat net liefde is se werksaamheid teenoor die kragtige liefde van alle geestelikhede.

  • November 22, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.11.22 Preek liefde mag krag gebroke vervul 1 Korintiërs 13. Christus gee ons die gawe van liefde in ‘n gebroke wêreld

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die liefde van gelowiges en die liefde van Jode. Christelike liefde is liefde wat ʼn gawe is wat ontvang en gegee word net omdat dit liefde is. Die Joodse liefde, soos alle moralistiese liefdes in al die geestelikhede van hierdie wêreld, is nie liefde nie maar net krag en mag wat as kragdadige en magtige liefde geglo word. Met hierdie sogenaamde kragdadige liefde wil mense hulself en ander mense reg kry en heel maak vir God en mekaar. Christelike liefde word nie gegee om mekaar reg en heel te maak nie, maar net omdat liefde is wat ontvang en gegee word. 1 Korintiërs 13 beskryf die liefde wat net liefde is se werksaamheid teenoor die kragtige liefde van alle geestelikhede.

  • November 15, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.11.15 Dagstukkies 15 tot 19 November oor preek van 15.11.2020 Broederskap Verbroedering Geloofsgemeenskap

  • November 15, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201115 Preek Broederskap Verbroedering Geloofsgemeenskap Christus is ons Hoeksteen, nie die Klip waaroor ons val nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil in die verbintenis tussen God en mens deur Christus en deur goddeloosheid. Christus verbind ons met ontsag aan sy Vader en met respek aan gesagsdraers, met broederliefde tot ons medegelowiges en respek vir alle mense. Goddeloosheid draai hierdie verbintenis om met ontsag vir gesagsdraers en respek vir alle gode, en broederlike liefde vir die gemeenskap en minagting vir almal wie nie in hierdie broederlikheid deel nie. Die moderne christelikheid wil hierdie verbroedering in die wêreld voorhou as die nuwe liefde van Christene vir God en die wêreld.

  • November 15, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.11.15 Preek Broederskap Verbroedering Geloofsgemeenskap Christus is ons Hoeksteen, nie die Klip waaroor ons val nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil in die verbintenis tussen God en mens deur Christus en deur goddeloosheid. Christus verbind ons met ontsag aan sy Vader en met respek aan gesagsdraers, met broederliefde tot ons medegelowiges en respek vir alle mense. Goddeloosheid draai hierdie verbintenis om met ontsag vir gesagsdraers en respek vir alle gode, en broederlike liefde vir die gemeenskap en minagting vir almal wie nie in hierdie broederlikheid deel nie. Die moderne christelikheid wil hierdie verbroedering in die wêreld voorhou as die nuwe liefde van Christene vir God en die wêreld.

  • November 8, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.11.08 Dagstukkies 09 tot 13 November oor preek van 08.11.2020 Godsdienstige geestlike burger oorlog

  • November 8, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.11.08 Preek Godsdienstige geestlike burger oorlog. Christus laat ons vir God leef en dien, nie veg en sterf nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil om in lyding met goeie werke te volheid teen die geweld van die regering en gemeenskappe teen ons en mense wat die landbougemeenskap se lyding wil misbruik vir hulle geestelike en godsdienstige oorloë. Dit wys hoe Petrus eers as Boeremag-lid met Christus wou veg ens sterf en dan as nuut gemaak word om met Christus te leef en te dien. In hierdie geloof leef gelowiges met hoop, in geregtigheid en vryheid, en veg nie daarvoor in burger-, geestelike- of godsdienstige oorloë nie.

  • November 8, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201108 Preek Godsdienstige geestelike burger oorlog. Christus laat ons vir God leef en dien, nie veg en sterf nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil om in lyding met goeie werke te volheid teen die geweld van die regering en gemeenskappe teen ons en mense wat die landbougemeenskap se lyding wil misbruik vir hulle geestelike en godsdienstige oorloë. Dit wys hoe Petrus eers as Boeremag-lid met Christus wou veg ens sterf en dan as nuut gemaak word om met Christus te leef en te dien. In hierdie geloof leef gelowiges met hoop, in geregtigheid en vryheid, en veg nie daarvoor in burger-, geestelike- of godsdienstige oorloë nie.

  • November 4, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.10.31 Preek bevestiging goeie slegte dominees. Christus maak en gee vir ons goeie dominees

    Inhoud Bevestiging goeie en slegte dominees. Hierdie preek wys wat is die verskil tussen goeie en slegte dominees volgens die Here se eie woorde en Paulus se verduideliking van die verskil. Slegte dominees wil Jesus verteenwoordig by lidmate terwyl goeie dominees Jesus verkondig as Christus en Here, en dit met die sakramente verseël. Slegte dominees wil vir lidmate God se leiers, vaderfigure en leermeesters wees. Goeie dominees verkondig Christus as die enigste Leier, Seun van die Vader wat sy Vader ons Vader laat wees en enigste Leermeester.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search