Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • December 13, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201213 Preek selfverloëning doop kaal naak. Ons kinders kan hulself verloën omdat hulle in Christus ingedoop is

    Inhoud Hierdie preek wys hoe dat ons kinders met selfverloëning kan leef omdat hulle in Christus ingedoop is. Ingedoop in Christus is Christus hulle sonde en is hulle Christus se heiligheid en geregtigheid. Ouers moet hul kinders so beskou en leer om hulle self ook só te beskou. Hulle mag nie kleintjies se sonde eers oorsien en verskoon omdat hulle klein is en dan skielik as hulle tieners en jongmense word, hul van hul volwassenheid wil bekeer om weer kleintjies te moet wees nie. Ingedoop in Christus kan ons vandat ons klein is tot ons volwasse en oud is, onsself vir God wees omdat ons onsself as dood vir sonde en lewend vir God sien.

  • December 13, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.12.13 Preek selfverloëning doop kaal naak. Ons kinders kan hulself verloën omdat hulle in Christus ingedoop is

    Inhoud Hierdie preek wys hoe dat ons kinders met selfverloëning kan leef omdat hulle in Christus ingedoop is. Ingedoop in Christus is Christus hulle sonde en is hulle Christus se heiligheid en geregtigheid. Ouers moet hul kinders so beskou en leer om hulle self ook só te beskou. Hulle mag nie kleintjies se sonde eers oorsien en verskoon omdat hulle klein is en dan skielik as hulle tieners en jongmense word, hul van hul volwassenheid wil bekeer om weer kleintjies te moet wees nie. Ingedoop in Christus kan ons vandat ons klein is tot ons volwasse en oud is, onsself vir God wees omdat ons onsself as dood vir sonde en lewend vir God sien.

  • December 6, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201206 Preek Getuig Getuienis Getuie belydenis. Ons getuig oor Christus nie soos Christus nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus oor Homself getuig omdat net Hy geloofwaardig is om oor homself te getuig, geen mens nie. Hy is God wat deur sy verlossingswerke van sy lyding tot sy verhoging sy eie geloofwaardigheid, waarheid en geldigheid bevestig. Geen mens se vertelling kan aan Hom as Here en God geloofwaardigheid en geldigheid gee of die waarheid oor wie Hy is bevestig nie, Daarom aanvaar die Here nooit sulke getuienisse oor hom nie. Ons getuig net deur te glo in sy getuienis oor Homself. In vandag se kerke word Christus se getuienis oor Homself nie meer verkondig nie, maar mense geleer hoe om God as geloofwaardig, geldig en waar te bemark.

  • December 6, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.12.05 Preek Getuig Getuienis Getuie belydenis. Ons getuig oor Christus nie soos Christus nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus oor Homself getuig omdat net Hy geloofwaardig is om oor homself te getuig, geen mens nie. Hy is God wat deur sy verlossingswerke van sy lyding tot sy verhoging sy eie geloofwaardigheid, waarheid en geldigheid bevestig. Geen mens se vertelling kan aan Hom as Here en God geloofwaardigheid en geldigheid gee of die waarheid oor wie Hy is bevestig nie, Daarom aanvaar die Here nooit sulke getuienisse oor hom nie. Ons getuig net deur te glo in sy getuienis oor Homself. In vandag se kerke word Christus se getuienis oor Homself nie meer verkondig nie, maar mense geleer hoe om God as geloofwaardig, geldig en waar te bemark.

  • December 6, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.12.06 Dagstukkies 07 tot 11 Desember oor preek van 06.12.2020 Getuig Getuienis Getuie belydenis

  • November 29, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.11.29 Dagstukkies 30 November tot 4 Desember oor preek van 29.11.2020 spiritualiteit spirituele geestelike kennis liefde

  • November 29, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201129 Preek spiritualiteit spirituele geestelike kennis liefde. Christus gee ons die gawe van liefde, nie slimmigheid nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat God ons deur Jesus Christus in sy liefde insluit en daardeur in ons menslike liefde, geloof en hoop skep. God gee ons nie slimmigheid oor Hom en mense nie. Slimmigheid is hoe mense hul sondigheid en sonde wil lief hê as dit wat God in hulle skep. 1 Korintiërs 13 wys hoe liefde in gelowiges van hierdie slimmigheid verskil om jou sondes as jou liefdes te glo en uit te leef. Daarmee wys Paulus dat die hele verskuiwing vandag in die Christelike Kerke van geloof na sogenaamde spiritualiteit is niks anders as die verskuiwing van gelowige liefde na die slimmigheid om sonde as jou liefde uit te leef nie.

  • November 29, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.11.28 Preek spiritualiteit spirituele geestelike kennis liefde. Christus gee ons die gawe van liefde, nie slimmigheid nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat God ons deur Jesus Christus in sy liefde insluit en daardeur in ons menslike liefde, geloof en hoop skep. God gee ons nie slimmigheid oor Hom en mense nie. Slimmigheid is hoe mense hul sondigheid en sonde wil lief hê as dit wat God in hulle skep. 1 Korintiërs 13 wys hoe liefde in gelowiges van hierdie slimmigheid verskil om jou sondes as jou liefdes te glo en uit te leef. Daarmee wys Paulus dat die hele verskuiwing vandag in die Christelike Kerke van geloof na sogenaamde spiritualiteit is niks anders as die verskuiwing van gelowige liefde na die slimmigheid om sonde as jou liefde uit te leef nie.

  • November 22, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.11.22 Dagstukkies 23 tot 27 November oor preek van 22.11.2020 liefde mag krag gebroke vervul

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search