Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • January 3, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210103 Preek Covid-19 Nuwe jaar virus sorg voorsienigheid Christus is vir ons die Lam nie die Leeu nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat die Here Jesus Christus die mag ontvang het om die wêreldgeskiedenis te laat gebeur en ontvou. Hy laat alle magte los in die wêreld. Met sy krag en mag as Here oor die wêreld verniel Hy die goddeloses om Hom uit vrees te eer terwyl Hy sy kerk Hom uit liefde laat dien en lief hê. Hy het die Corona-19 virus gemaak en as pes beskik en sal vir sy kerk deur hierdie mag heen die Here wee wat vir hul sondes geslag was. God slag ons nie met hierdie virus vir ons sondes nie.

  • January 3, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.01.03 Preek Covid-19 Nuwe jaar virus sorg voorsienigheid Christus is vir ons die Lam nie die Leeu nie

    Inhoud Hierdie preek wys dat die Here Jesus Christus die mag ontvang het om die wêreldgeskiedenis te laat gebeur en ontvou. Hy laat alle magte los in die wêreld. Met sy krag en mag as Here oor die wêreld verniel Hy die goddeloses om Hom uit vrees te eer terwyl Hy sy kerk Hom uit liefde laat dien en lief hê. Hy het die Corona-19 virus gemaak en as pes beskik en sal vir sy kerk deur hierdie mag heen die Here wee wat vir hul sondes geslag was. God slag ons nie met hierdie virus vir ons sondes nie.

  • December 25, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.12.25 Dagstukkies oor 28 Desember tot 01 Januarie oor preek van 25.12.2020 Kersfees lot onderwerp diens liefde

  • December 25, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201225 Preek Kersfees lot onderwerp diens liefde. Christus maak ons beurt en saak Syne

    Inhoud Kerspreek Hierdie preek wys dat die Here ons verlos uit die geloof dat die gevolge van ons eie magspeletjies is sy lot vir ons. Met hierdie ongeloof leef ons in die mag van ons vyande deur dat ons hulle mag oor ons ervaar as liefde vir ons. God maak ons sonde nie ons lot nie maar maak ons beurt vir sy straf en ons saak met God, sy beurt en sy saak. Dit doen Hy deur in ons plek mens te word op Kersdag sodat ons nooit weer ons sonde en die gevolge van ons sonde as God se lot vir ons kan glo nie. Ons glo en leef nou uit God se ontferming.

  • December 25, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.12.25 Preek Kersfees lot onderwerp diens liefde. Christus maak ons beurt en saak Syne

    Inhoud Kerspreek Hierdie preek wys dat die Here ons verlos uit die geloof dat die gevolge van ons eie magspeletjies is sy lot vir ons. Met hierdie ongeloof leef ons in die mag van ons vyande deur dat ons hulle mag oor ons ervaar as liefde vir ons. God maak ons sonde nie ons lot nie maar maak ons beurt vir sy straf en ons saak met God, sy beurt en sy saak. Dit doen Hy deur in ons plek mens te word op Kersdag sodat ons nooit weer ons sonde en die gevolge van ons sonde as God se lot vir ons kan glo nie. Ons glo en leef nou uit God se ontferming.

  • December 20, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.12.20 Dagstukkies 21 tot 25 Desember oor preek van 20.12.2020 Godsdiens vryheid Kultus kerkbou aanbidding liefde

  • December 20, 2020

    Series: MP3 Preke

    20201220 Preek Godsdiens vryheid Kultus kerkbou aanbidding liefde. Christus maak ons sy kinders nie sy arbeiders nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen kinders van die Here en kinders wat as godsdienstige slawe gebore word en groot word. Kinders is deel van God se verbondsseëninge omdat hulle aan Jesus Christus behoort. Hulle kan nie aan God se verbond behoort sonder om aan Christus te behoort nie. God koop hulle los van die vloek van die wet waar hulle kultusse moet aandryf met hul liefdes en aanbidding. Die Here bou en dryf sy kerk deur die evangelieprediking sodat sy kinders Hom en mekaar kan dien en liefhê, sonder die las dat hulle die kerk moet bou en aandryf. God is kinders het godsdienstige vryheid van kultiese mag.

  • December 20, 2020

    Series: Preke manuskripte

    2020.12.20 Preek Godsdiens vryheid Kultus kerkbou aanbidding liefde. Christus maak ons sy kinders nie sy arbeiders nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen kinders van die Here en kinders wat as godsdienstige slawe gebore word en groot word. Kinders is deel van God se verbondsseëninge omdat hulle aan Jesus Christus behoort. Hulle kan nie aan God se verbond behoort sonder om aan Christus te behoort nie. God koop hulle los van die vloek van die wet waar hulle kultusse moet aandryf met hul liefdes en aanbidding. Die Here bou en dryf sy kerk deur die evangelieprediking sodat sy kinders Hom en mekaar kan dien en liefhê, sonder die las dat hulle die kerk moet bou en aandryf. God is kinders het godsdienstige vryheid van kultiese mag.

  • December 13, 2020

    Series: Preekdagstukkies

    2020.12.13 Dagstukkies 14 tot 18 Desember oor preek van 13.12.2020 selfverloëning doop kaal naak

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search