Filtered by:
Speaker: Petrus Kriel
April 2, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Die kerkrade van die NG Gemeente Levubu en die NGKA Itsani het die verklaring uitgereik na die AS se nuwe visie vir ʼn nuwe spirituele gemeenskap waarin die belydenisse misken word maar op die naam en bates van die NG en NGKA kerk beslag gelê word.
April 1, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
In hierdie voordrag het ds. Kriel aan hierdie kerklike vergadering uitgewys dat die fakulteit se rol verander het. Dit gaan nie meer predikante oplei in die geloof van die NG Kerk nie, maar nuwe profete vir die nasiegodsdiens van die staat en intellektueles.
March 27, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paassondag Jesus is vandag mens van vleis en bloed in die hemel en sluit ons deur die krag van sy godheid in, in wie Hy as mens is en wat Hy as mens gedoen het. Jesus het nie ʼn geestelike nalatenskap geskep wat ons vir ons self moet toeëien nie.
March 25, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Paasvrydag is die klimaks in die botsing van twee maniere van redding. Christus is die offer vir sondaars se sonde terwyl geestelikes mense oortuig dat hulle hul self moet opoffer vir die saak van God wat hulle in God se Naam bedryf.
March 20, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Hoe Christus deur Judas se selfmoord die hele selfregverdigingsbedryf van die moderne Christelikheid aan die kaak stel teenoor sy verlossing.
March 16, 2016
Speaker: Petrus Kriel
Hierdie pamfletjie word sommer die oggend ʼn preek vir jongmense.
March 16, 2016
Series: Kategese Reekse
Speaker: Petrus Kriel
1. Inleiding.
Hierdie jaar gaan ons kyk hoe is ons regtig die Here se kinders. Daar is ’n groot verskil tussen regtig en speel-speel.
Speel-speel is soos wanneer kinders huis-huis speel. Dan speel kinders party is pa en ma en ander is kinders, maar alles is net speel-speel. Die pa is speel-speel pa, nie regtig nie. Die ma is speel-speel ma, nie regtig nie. Die kinders in hierdie speel- speel is ook speel-speel kinders nie regtig kinders nie.
Om speel-speel pa, ma en kinders te wees, is heeltemal iets anders om regtig pa, ma en kinders te wees….
March 13, 2016
Series: MP3 Preke
Speaker: Petrus Kriel
Die wyse waarop Christus se genade werkers en werkgewers tot ʼn nuwe arbeidsverhouding verbind.
March 4, 2016
Series: Preke manuskripte
Speaker: Petrus Kriel
Die rousmart van ʼn terminaal siek mens en hoe God die twyfelende gebed oor of God
God in die dood kan wees antwoord deur Jesus Christus.