Filtered by:
Speaker: Petrus Kriel
April 30, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
April 30, 2016
Series: Levubu geskiedenis Mp3
Speaker: Petrus Kriel
April 30, 2016
Series: Levubu geskiedenis vertellings
Speaker: Petrus Kriel
April 30, 2016
Series: Levubu geskiedenis vertellings
Speaker: Petrus Kriel
April 13, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Jesus is nooit met ʼn bekeringsdoop gedoop nie. Daarom kan ʼn mens nie jou bekeringsdoop regverdig met die doop van Jesus nie. Jesus se doop is nie ʼn voorbeeld van hoe ons met water gedoop word nie. Dit is hoe die Here begin om die plek van sondaars in te neem as sy werk.
April 12, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Christus maak ons regverdig deur ons te laat deel in wie Hy as mens is en wat Hy vir ons gedoen het. Jesus was nooit vrygespreek nie. Daarom kan Hy dit nie met ons deel nie. Die vertaling “vryspreek” maak regverdigmaking ʼn verklaring sonder gemeenskap met Christus.
April 11, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Met die debat oor homoseksualiteit wil die kerk ʼn nuwe tipe gehoorsaamheid as regverdig: optimale gehoorsaamheid, die bes moontlike gehoorsaamheid binne en volgens my sondige geaardheid. Dit vervang die volkome gehoorsaamheid waartoe God se genade ons verbind.
April 10, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Hierdie dokument het op 12 Augustus 2000 voor die ring van Louis Trichardt gedien om geloofrigting te gee onder die druk wat die Charismatiese pelgrimstogte na die Nigeriese genesingsherlewings onder leiding van TB Josua op die gemeentes geplaas het.
April 9, 2016
Series: Brandpunte
Speaker: Petrus Kriel
Hierdie verslag het die werklike oorsaak van die herdoopprobleem binne die NG Kerk uitgewys: die tipe bekering wat die NG Kerk self verkondig om God se genade sou te ontvang. Dit is die eerste keer wat die teenstelling geloof en valse bekering gemaak is.