Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • August 27, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210827 Preek Roudiens begrafnis. Ons diens aan die Here is onverganklik, onbesmet en onverwelklik

    Inhoud Christus maak ons diens aan God onverganklik, onbesmet en onverwelklik, omdat Hy ons as mense liggaamlik weer uit die dood sal laat opstaan. Ons diens vandag aan die Here is deel van ons toekoms, nie deel van ons verlede nie. Met hierdie hoop kan ons aanhou goed doen deur swaarkry heen.

  • August 27, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.08.27 Preek Roudiens begrafnis. Ons diens aan die Here is onverganklik, onbesmet en onverwelklik

    Inhoud Christus maak ons diens aan God onverganklik, onbesmet en onverwelklik, omdat Hy ons as mense liggaamlik weer uit die dood sal laat opstaan. Ons diens vandag aan die Here is deel van ons toekoms, nie deel van ons verlede nie. Met hierdie hoop kan ons aanhou goed doen deur swaarkry heen.

  • August 22, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210822 Preek troetel liefde bly godservaring gehoorsaam. Christus laat ons in God se liefde bly leef

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen oulike liefde vir God en gehoorsame liefde vir God. Dit is die verskil tussen kuier-liefde en bly-liefde! Christus laat ons in God se liefde bly en maak dat ons Hom en ons naaste volgens sy wet wil lief hê. In afgodsdiens wil ons oulik wees deur so groot en magtig soos God te speel en só bemagtig te word deur tussen mense groot en magtig te speel.

  • August 22, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.08.22 Preek werklike liefde groot speel. Christus laat ons in God se liefde bly leef. Hy troetel ons nie.

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen oulike liefde vir God en gehoorsame liefde vir God. Dit is die verskil tussen kuier-liefde en bly-liefde! Christus laat ons in God se liefde bly en maak dat ons Hom en ons naaste volgens sy wet wil lief hê. In afgodsdiens wil ons oulik wees deur so groot en magtig soos God te speel en só bemagtig te word deur tussen mense groot en magtig te speel.

  • August 15, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210815 Preek Kerkbou Gemeentebou gemeenskapskerk. Christus verheerlik sy Naam deur ons Hom te laat aanbid

    Inhoud Hierdie preek wys dat die Kerk van de Here nooit ʼn gemeenskapskerk is nie. Daarom kan gelowiges nooit saam met ongelowiges besig wees met gemeente en kerkbou nie, terwyl hulle in alle ander gemeenskapsake saam met die gemeenskap betrokke is. Daarom kan gelowiges nie vandag saambou aan spirituele kerke, missionale kerke, gender-kerke, vols- en nasie-kerke nie.

  • August 15, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.08.15 Preek Kerkbou Gemeentebou gemeenskapskerk. Christus verheerlik sy Naam deur ons Hom te laat aanbid

    Inhoud Hierdie preek wys dat die Kerk van de Here nooit ʼn gemeenskapskerk is nie. Daarom kan gelowiges nooit saam met ongelowiges besig wees met gemeente en kerkbou nie, terwyl hulle in alle ander gemeenskapsake saam met die gemeenskap betrokke is. Daarom kan gelowiges nie vandag saambou aan spirituele kerke, missionale kerke, gender-kerke, vols- en nasie-kerke nie.

  • August 8, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210808 Preek self isolasie kollektiewe angs depressie. God bly in ons depressie die lewende teenwoordige God

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Ps. 42 ʼn gebed van ʼn persoon in die angs en depressie van selfisolasie is en uit hierdie angstigheid in God se lewende teenwoordigheid die standvastigheid vind om deur sy wisselvallig te gaan sonder om in sy angs op te gaan of depressie weg te sak. Dit spreek die werklikheid aan van ʼn gemeenskap wat in skok is oor sy misplaaste geloof in die onaantasbaarheid van die lewe en as gemeenskap besig is om in ʼn kollektiewe rousmart in te gaan.

  • August 8, 2021

    Series: Preke manuskripte

    2021.08.08 Preek self isolasie kollektiewe angs depressie. God bly in ons depressie die lewende teenwoordige God

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Ps. 42 ʼn gebed van ʼn persoon in die angs en depressie van selfisolasie is en uit hierdie angstigheid in God se lewende teenwoordigheid die standvastigheid vind om deur sy wisselvallig te gaan sonder om in sy angs op te gaan of depressie weg te sak. Dit spreek die werklikheid aan van ʼn gemeenskap wat in skok is oor sy misplaaste geloof in die onaantasbaarheid van die lewe en as gemeenskap besig is om in ʼn kollektiewe rousmart in te gaan.

  • August 1, 2021

    Series: MP3 Preke

    20210801 Preek Staatsgreep regsaanspreeklik verskoon. Christus maak sondaars regverdig en só wetsgehoorsaam

    Inhoud Hierdie preek wys dat die oorsaak van die mislukte staatsgreep in Suid Afrika is die korrupsie in die regering en die kerk. Beide omhels mag om die magtiges bokant regsaanspreeklikheid en wetstoepassing te verhef asof dit versoening is. Die mislukte staatsgreep was ʼn poging om die herstel van wet en orde om ver te gooi. Die moderne Christelikheid is egter nie tot wet en orde in ʼn land verbind nie maar om voor die magtiges te buig en omhels te word, en dit versoening te noem.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search