Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • May 15, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.05.15 Preek Josef slaaf vry van sonde sondes doen. Omdat die Here ons altyd seën is nie slawe van sonde nie

    Inhoud Hierdie preek wys hoe sonde afhanklike verhoudings skep en gemeenskap disfunksioneel maak. Mense maak van bekering oorgawes aan die mag van afhanklike verhoudings en maak mekaar deur hulle geestelikheid mekaar se slawe. Deur ons sekerheid dat God ons altyd seën ook deur die kwaad wat ander ons aandoen, bly ons diensbaar en glo ons nooit in die mag van afhanklike verhoudings nie.

  • May 8, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220508 Preek voortleef in sonde sondes doen doop. Christus bind ons in en fokus ons op diensbare liefde

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen om aan te hou om sondes te doen en om in sonde voort te leef. Wanneer gelowiges sonde doen, moet hulle aan hulle doop dink. Die doop wys dat dit vir gelowiges onmoontlik is om in sonde voort te leef, al doen hulle nog sondes. Die Here het ons lewe ʼn lewe van diensbare liefde gemaak wat God vir Homself reg laat wees. Ons is nie besig om ons lewe vir God reg te maak deur ingestel te wees om al minder en minder sondes te doen nie. Ons is ingesteld op diensbare liefde en só is dit onmoontlik om in sonde voort te leef al doen ons nog sondes.

  • May 8, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.05.08 Preek voortleef in sonde sondes doen doop. Christus bind ons in en fokus ons op diensbare liefde

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen om aan te hou om sondes te doen en om in sonde voort te leef. Wanneer gelowiges sonde doen, moet hulle aan hulle doop dink. Die doop wys dat dit vir gelowiges onmoontlik is om in sonde voort te leef, al doen hulle nog sondes. Die Here het ons lewe ʼn lewe van diensbare liefde gemaak wat God vir Homself reg laat wees. Ons is nie besig om ons lewe vir God reg te maak deur ingestel te wees om al minder en minder sondes te doen nie. Ons is ingesteld op diensbare liefde en só is dit onmoontlik om in sonde voort te leef al doen ons nog sondes.

  • May 1, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220501 Preek oorwin sonde stry teen ophou sonde doen. Christus wy ons en ons liefde aan God toe

    Inhoud hierdie preek wys die verskil tussen om sonde te oorwin en om suksesvol of onsuksesvol te wees om met sondes op te hou. Die stryd wat gelowiges gewen het, is dat hulle hulself aan God se liefde kan toewy, al doen hulle nog sondes. Daarom is om sondes te doen en op te hou doen, soos veldslae in ʼn oorlog wat reeds gewen is. Die stryd was om aan God se liefde toegewy te wees, en dit is ʼn vir ons ʼn werklikheid deur Christus. In ons toewyding aan sy liefde kan ons dan soms suksesvol en soms onsuksesvol wees om met sondes op te hou.

  • May 1, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.05.01 Preek oorwin sonde stry teen ophou sonde doen. Christus wy ons en ons liefde aan God toe

    Inhoud hierdie preek wys die verskil tussen om sonde te oorwin en om suksesvol of onsuksesvol te wees om met sondes op te hou. Die stryd wat gelowiges gewen het, is dat hulle hulself aan God se liefde kan toewy, al doen hulle nog sondes. Daarom is om sondes te doen en op te hou doen, soos veldslae in ʼn oorlog wat reeds gewen is. Die stryd was om aan God se liefde toegewy te wees, en dit is ʼn vir ons ʼn werklikheid deur Christus. In ons toewyding aan sy liefde kan ons dan soms suksesvol en soms onsuksesvol wees om met sondes op te hou.

  • April 28, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220428 Preek begrafnis roudiens plaasmoord. God laat ons leef, sterf en opstaan uit die dood in sy liefde

    Inhoud Hierdie preek wys dat in die gewelddadigheid van ʼn plaasmoord is ons God se drankoffer en nooit die skuld- en slagoffer wat geweldenare glo hulle ons maak en ons liggame voor uitstal nie. Daarom gee ons ons in ons doodsoomblik oor aan die Here en nie aan die mag van ons moordenaars nie. Dit doen ons as oorwinnaars terwyl hulle wat ons moor verslaan is in die triomftog van Christus.

  • April 28, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.04.28 Preek begrafnis roudiens plaasmoord. God laat ons leef, sterf en opstaan uit die dood in sy liefde

    Inhoud Hierdie preek wys dat in die gewelddadigheid van ʼn plaasmoord is ons God se drankoffer en nooit die skuld- en slagoffer wat geweldenare glo hulle ons maak en ons liggame voor uitstal nie. Daarom gee ons ons in ons doodsoomblik oor aan die Here en nie aan die mag van ons moordenaars nie. Dit doen ons as oorwinnaars terwyl hulle wat ons moor verslaan is in die triomftog van Christus.

  • April 24, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220424 Preek Geweld misdaad plaasmoord disfunksonele regstaat. God wreek homself sodat ons net ons plig kan doen

    Speaker: Petrus Kriel

    Inhoud Hierdie preek spreek die waarheidsoomblik in ons land aan dat die regstoepassing en regspleging disfunksioneel geword het. Dit is die werklikheid van die grusaamheid van plaasmoorde. Dit wys dat ʼn gelowige gemeenskap se opneem van hulle verantwoordelikheid binne ʼn vervalle staat en anargie ʼn plig en nie wraak is nie.

  • April 23, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.04.23 Preek Geweld misdaad plaasmoord disfunksonele regstaat. God wreek homself sodat ons net ons plig kan doen

    Inhoud Hierdie preek spreek die waarheidsoomblik in ons land aan dat die regstoepassing en regspleging disfunksioneel geword het. Dit is die werklikheid van die grusaamheid van plaasmoorde. Dit wys dat ʼn gelowige gemeenskap se opneem van hulle verantwoordelikheid binne ʼn vervalle staat en anargie ʼn plig en nie wraak is nie.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search