20220424 Preek Geweld misdaad plaasmoord disfunksonele regstaat. God wreek homself sodat ons net ons plig kan doen

April 24, 2022
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

Inhoud Hierdie preek spreek die waarheidsoomblik in ons land aan dat die regstoepassing en regspleging disfunksioneel geword het. Dit is die werklikheid van die grusaamheid van plaasmoorde. Dit wys dat ʼn gelowige gemeenskap se opneem van hulle verantwoordelikheid binne ʼn vervalle staat en anargie ʼn plig en nie wraak is nie.