June 5, 2022
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus ons deur sy Gees regeer: Christus maak God se beloftes waar, en Hy maak dit deur die Heilige Gees ook geldig en werklik binne in ons en ons lewe. Christus maak God se beloftes seëninge binne in ons. Mense kan nooit geestelike tussengangers tussen God en mense word om as spirituele vaderfigure, spirituele leiers en leermeesters in ons lewe op te tree nie. Hulle maak nie God se beloftes in ons waar nie maar skep nuwe spirituele wette om ons kamstig deel van God se eie lewe, krag en persoon te maak. Dit is afgodsdiens.
June 5, 2022
Series: MP3 Preke

May 29, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe die hemelvaart van Christus vir ons as mense ʼn ewige bestemming gee om altyd mens vir God te wees. Dit wys ook hoe Christus se hemelvaart ons nie geestelike ruimte-wesens maak nie.
May 29, 2022
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys hoe die hemelvaart van Christus vir ons as mense ʼn ewige bestemming gee om altyd mens vir God te wees. Dit wys ook hoe Christus se hemelvaart ons nie geestelike ruimte-wesens maak nie.
May 27, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat ons liefde vir God kan nooit vir God verlore raak nie. Dit is die magsdaad van God deur die opstanding van Jesus Chrístus uit die dood uit: God skep ʼn ewige lewe waarin ons en ons liefde vir God vir ewig vir God behoue is.

May 22, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe gelowiges optree wanneer die regering hulle as staatsvyande verklaar en behandel omdat hulle die amp van owerheid as hul persoonlike magsposisie opeis en vertoon. Gelowiges neem die noodreg op om die dienste wat ʼn vervalle staat laat verbrokkel uit te voer en hulle diens ʼn teken te maak van God se heerskappy oor die owerhede van die wêreld. Gelowiges neem nooit nooddiens op as ʼn mag teenoor die owerheid nie.

May 15, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe sonde afhanklike verhoudings skep en gemeenskap disfunksioneel maak. Mense maak van bekering oorgawes aan die mag van afhanklike verhoudings en maak mekaar deur hulle geestelikheid mekaar se slawe. Deur ons sekerheid dat God ons altyd seën ook deur die kwaad wat ander ons aandoen, bly ons diensbaar en glo ons nooit in die mag van afhanklike verhoudings nie.