October 3, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.10.03 Preekdagstukkie doop Heiilge Gees uitgestort wedergeboorte. Christus het die Heilige Gees ryklik oor ons read more…
October 2, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat ons ons babas doop met een doop en in een Naam: die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Met hierdie teken word hulle en ons verseker dat hulle aan die Vader behoort, deur die Seun gereinig is en deur die Heilige Gees elke dag vernuwe sal word. Hulle leef nie onder die oordeel van God om eers in sonde te val en verstrik te raak voor Hy vir hulle die Heilige Gees skenk en hulle vernuwe nie.
October 2, 2022
Series: Preke manuskripte

September 26, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.09.26 Preekdagstukkies 1 Korintiërs 13 goddelike agape liefde oorgawe onderwerp. Christus skep in ons liefde read more…
September 25, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die magtige liefde van goddeloses en die liefde van gelowiges wat net liefde is.
September 25, 2022
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die magtige liefde van goddeloses en die liefde van gelowiges wat net liefde is.
September 19, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.09.19 Preekdagstukkies kerk verlaat skeur tyd verby oordeel. Christus laat ons in vervulde tyd leef read more…
September 18, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek spreek die goddeloosheid aan waarin mense vandag meerderwaardig glo dat Christus en sy kerk se tyd verby is en dat hulle tyd aangebreek het. Dit wys dat Christus sy kerk vervuld laat leef terwyl Christus self goddeloses veroordeel en só net op geleende tyd laat leef.