November 7, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.11.07 Preekdagstukkies Preek doop nagmaal openbare belydenis. Christus bevestig ons verening met Hom
November 6, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Openbare geloofsbelydenis. Ons word met Christus se waterdoop gedoop. Sy doop is die teken dat Hy in ons sondes ingedoop is en ons doop is die teken dat ons in sy heiligheid en geregtigheid ingedoop is. Ons doop mag nooit ‘n bekeringsdoop wees nie want Christus se doop was nie ‘n bekeringsdoop nie. ‘n Bekeringsdoop vervreem ons van Christus. In die Nagmaal ontvang ons weer ‘n teken dat Syne is myne en myne is Syne. Wie nie hierdie teken so gebruik nie eet en drink ‘n oordeel oor Homself want dan word dit ‘n teken wat wys dat ek met myself moet doen wat met Jesus gebeur het.
November 2, 2022
Series: Preke manuskripte

October 24, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.10.24 Preekdagstukkies nuwe aanbid aanbidding gebed pateties gebroke. Christus laat ons God vrymoedig aanbid
October 23, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus ons God vrymoedig laat aanbid teenoor die aanbidding in afgodsdiens waarin jy jouself moet misken, minag, self pateties en deemoedig voor God moet stel. Dit wys dat Christus se menswees vandag in die hemel ons ʼn vrye toegang tot God self gee terwyl geestelikes met hulle liggame vir ons die weg tot God versper

October 10, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.10.10 Preekdagstukkies kerkbou gemeentebou spiritualiteit geloofsgemeenskap. Christus bou sy kerk op die geloofsbelydenis in Hom
October 9, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die kerk wat die Here self bou en die kultusse wat mense opbou. Die Here bou sy kerk op die geloofsbelydenis in Hom as Christus en Here. Kultusse word opgebou uit die geestelikes belewenisse, drome, visies en missies van mense. Dit wys hoe geestelikes die kerk van die Here wil omvorm om net nog ʼn kultus te wees.
October 9, 2022
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die kerk wat die Here self bou en die kultusse
wat mense opbou. Die Here bou sy kerk op die geloofsbelydenis in Hom as Christus en Here.
Kultusse word opgebou uit die geestelikes belewenisse, drome, visies en missies van mense.
Dit wys hoe geestelikes die kerk van die Here wil omvorm om net nog ʼn kultus te wees.