• November 28, 2022

    2022.11.28 Preekdagstukkies weg waarheid lewe getrou leuen. Christus is die waarheid nie ons waarheid nie

  • November 27, 2022

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Hierdie preek wys dat die Here Jesus die ware openbaring van God is en nie net nog ‘n geestelike mening van mense oor God is nie.

  • November 21, 2022

    2022.11.21 Preekdagstukkies land heropbou herenig gesag. Jesus Christus se kerk laat n koning seker wees read more…

  • November 20, 2022

    Series: MP3 Preke

    Inhoud Die kerk van die Here veg nooit vir godsdienstige geregtigheid nie! Nie om dit te verkry nie en nie om dit op te rig nie. Hulle is deur Jesus Christus vir God geregverdig.
    Die valse kerk van Abisai ( 2 Sam. 19: 21) is die kultus wat altyd vir God se geregtigheid veg en mense aan God se geregtigheid onderwerp deur die mag van regerings. Christene veg nie om hulle self of om ander mense reg te kry nie. Hulle getuig oor hierdie gawe en baklei nie om mense reg te maak nie. Hulle dien in liefde en so is hulle die gemeenskap waar ʼn koning vandag kan weet hy is die koning.

  • November 14, 2022

    2022.11.14 Preekdagstukkies waarheid leuen eg vals ja ja nee nee. Christus laat ons in die read more…

  • November 13, 2022

    Inhoud Die valse geloof in Jesus Christus die Here wat só in hom glo, “Ja-maar, Nee-maar”, gaan eintlik oor ʼn lewenswyse waar mense “Ja en nee” ter gelyktydig wil sê vir sonde en liefde op só ʼn wyse: “Ja, dit is reg nie, maar …” en “Nee, dit is nie reg nie, maar …” Op hierdie wyse besweer geestelikes sonde asof dit liefde is, soos die Here dit openbaar: “Wat meer as net ja en nee is, is uit die bose.” Die valse Christus van Satan is die Christus vir valse Christelikheid. Die duidelikste voorbeeld van hoe ʼn valse Christus die fondament vir sonde is wat as liefde besweer word, speel tans as ʼn lewensdrama in die NG Kerk af. Hulle het sonde as liefde só besweer! “JA, die huwelik is die enigste instelling vir liefde tussen ʼn man en vrou, MAAR, God het vir mans wat vir mans wil lief wees en vroue wat vir vroue wil lief wees, ʼn burgerlike verbintenis gegee waarin hulle in God se seën kan leef.” En terselfdertyd verklaar hulle “Nee, God verenig nooit mans met mans of vroue met vroue in ʼn huwelik nie. Hulle mag nooit in die huwelik bevestig word nie, MAAR God gee vir hulle ʼn lewenslange verbintenis van liefde en trou wat nooit ʼn huwelik mag wees nie.” Hierdie is die amptelike standpunt van die Algemene Sinode van die NG Kerk. So besweer die kerk nou in vergaderings en eredienste sonde as liefde: “Ja-maar, Nee-maar!”