Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • August 14, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220814 Preek doop heilig leef. Ons en ons kinders is in Christus heilig foutloos en onberispelik

    Inhoud Hierdie preek wys dat ons en ons kinders ingedoop is in Christus en daarom het ons ʼn Here wat ons altyd vir sy liefde heilig, foutloos en onberispelik maak. Omdat die Here ons so in sy liefde laat wees kan ons ʼn lewe kan lei wat waardig is; vrug kan dra met die goeie werke , aanhou om geduldig te volhard met wat ons moet doen en vervuld leef met die volle kennis van wat God van ons verwag.

  • August 14, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.08.14 Preek doop heilig leef. Ons en ons kinders is in Christus heilig foutloos en onberispelik

    Inhoud Hierdie preek wys dat ons en ons kinders ingedoop is in Christus en daarom het ons ʼn Here wat ons altyd vir sy liefde heilig, foutloos en onberispelik maak. Omdat die Here ons so in sy liefde laat wees kan ons ʼn lewe kan lei wat waardig is; vrug kan dra met die goeie werke , aanhou om geduldig te volhard met wat ons moet doen en vervuld leef met die volle kennis van wat God van ons verwag.

  • August 7, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220807 Preek Dawid Natan valse bekering. Bekering is hoe ons ophou om in sonde te volhard 02

    Inhoud Hierdie preek wys hoe God se goedheid ons ons sonde laat herken en bely as sonde. Deur ons nie te straf vir ons sonde, maar ons sonde as sonde te openbaar en vir ons goed te bly, skep God in ons ʼn gees sonder bedrog. ʼn Gees wat nie in sonde kan volhard nie, maar dit as sonde herken en bely. Bekering in Christene se lewe is nie hoe hulle God goed stem nie, maar net hoe hoe hulle ophou om in sonde te volhard.

  • August 7, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.08.07 Preek Preek Dawid Natan valse bekering. Bekering is hoe ons ophou om in sonde te volhard 02

    Inhoud Hierdie preek wys hoe God se goedheid ons ons sonde laat herken en bely as sonde. Deur ons nie te straf vir ons sonde, maar ons sonde as sonde te openbaar en vir ons goed te bly, skep God in ons ʼn gees sonder bedrog. ʼn Gees wat nie in sonde kan volhard nie, maar dit as sonde herken en bely. Bekering in Christene se lewe is nie hoe hulle God goed stem nie, maar net hoe hoe hulle ophou om in sonde te volhard.

  • July 31, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220731 Preek Dawid Batseba Urija 2 Samuel 11. Bekering is hoe ons ophou om in sonde te volhard

    Inhoud Hierdie preek wys met die voorbeeld van Dawid en Batseba wat volharding in sonde beteken: volharding in sonde is verontmensliking van mense en ontgoddeliking van God. Dit is nie om met een of meer sondes in jou lewe te sukkel nie maar om ʼn sonde as liefde en geregtigheid te glo. Bekering in Christene se lewe is hoe hulle nie in sonde volhard nie.

  • July 31, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.07.31 Preek Dawid Batseba Urija 2 Samuel 11. Bekering is hoe ons ophou om in sonde te volhard

    Inhoud Hierdie preek wys met die voorbeeld van Dawid en Batseba wat volharding in sonde beteken: volharding in sonde is verontmensliking van mense en ontgoddeliking van God. Dit is nie om met een of meer sondes in jou lewe te sukkel nie maar om ʼn sonde as liefde en geregtigheid te glo. Bekering in Christene se lewe is hoe hulle nie in sonde volhard nie.

  • July 24, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220724 Preek wederkoms oordeelsdag dag in hof. Ons verwag Christus nie die oordeel van die oordeelsdag nie

    Inhoud Hierdie preek wys die Here Jesus Christus kom om ons as sy kinders te verheerlik en om die wêreld te veroordeel. Sy wederkoms is vir ongelowiges die oordeelsdag, maar vir ons die dag waarin Christus ons in sy liefde sal verheerlik. Christus skei gelowiges van ongelowiges en behandel hulle verskillend: sy kinders verheerlik Hy en ongelowiges veroordeel Hy. Almal is nie maar vir die Here dieselfde nie en almal word nie deur die Here maar dieselfde behandel nie. Dit is die getuienis van die hele Woord van God.

  • July 24, 2022

    Series: Preke manuskripte

    2022.07.24 Preek wederkoms oordeelsdag dag in hof. Ons verwag Christus nie die oordeel van die oordeelsdag nie

    Inhoud Hierdie preek wys die Here Jesus Christus kom om ons as sy kinders te verheerlik en om die wêreld te veroordeel. Sy wederkoms is vir ongelowiges die oordeelsdag, maar vir ons die dag waarin Christus ons in sy liefde sal verheerlik. Christus skei gelowiges van ongelowiges en behandel hulle verskillend: sy kinders verheerlik Hy en ongelowiges veroordeel Hy. Almal is nie maar vir die Here dieselfde nie en almal word nie deur die Here maar dieselfde behandel nie. Dit is die getuienis van die hele Woord van God.

  • July 19, 2022

    Series: MP3 Preke

    20220719 Preek begrafnis Psalm 23 Christus is die goeie Herder wat ons vir ewig omvattend versorg (Begrafnis Sarie v Jaarveld)

    Inhoud. Die openbaring van die Here as Herder maak Hom bekend in sy omvattende sorg. Die geloof in hierdie omvattende sorg word bely met die woorde: Ek kom niks kort nie, nie in lewe nie en ook nie in sterwe nie.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search