January 8, 2023
Inhoud Die goeie waardeur ons die kwaad oorwin is God se goedheid aan my as sondige mens en ek oorwin deur aan te hou goed doen in ‘n wêreld waar ek kwaad aangedoen word. Ek oorwin deur nie die kwaad as liefde te glo en ek wen deur nie die kwaad te wil beveg nie. Ons staan nie vyandig teenoor God of die wêreld nie want ons ken die goedheid van God vir sondaars. Deur sy goedheid sal ons aanhou goeddoen in ‘n heidense wêreld, met begrip sonder solidariteit.
January 8, 2023
Series: Preke manuskripte

January 2, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.01.02 Preekdagstukkies kwaadwillige gemeenskap owerheid bestemming. God stuur ons deur storms heen na ons bestemming read more…
January 1, 2023
Series: Preke manuskripte
Inhoud Christus is ons stuurman deur die opbouende kwaadwilligheid van ‘n godlose gemeenskap en regering wat Christene as kriminele sien en behandel omdat hulle vasstaan in hulle diens en gehoorsaamheid aan God.

December 26, 2022
Series: Preekdagstukkies
2022.12.26 Preekdagstukkies Kersfees Geboorte van Christus heerlikheid sien. Jesus Christus is hoe God God is
December 25, 2022
Series: MP3 Preke
Inhoud Kersdag is die dag waarop God self vlees geword het – self mens sonder sonde, ingesluit in die sonde van hulle wat in sonde ontvang en gebore word. Só woon God nou onder sondaars. (1:14) “ Woon” beteken self tuismaak. God het ons sy tuiste gemaak. Tuis omdat God gemaklik God is onder ons wat sondaars is. Jesus Christus wat vlees geword het, sondaar mens in ons plek, is hoe God God is – Tuis met ons en tuis onder ons. Só sien ons weer in alles wat God in sy skepping is die heerlikheid dat God liefde is.