Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • February 19, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.02.19 Preek doop seremonie verhouding bekering. Christus ent ons in Hom in en heg ons inenting vas met die doop

    Inhoud Hierdie preek wys hoe die sakrament van die doop die wyse is waarop Christus ons vereniging met Hom as mens in die hemel verbind. Dit wys ook hoe geestelikes van die doop ‘n versiering van vroomheid maak.

  • February 13, 2023

    Series: Preekdagstukkies

    2023.02.13 Preekdagstukkies dankdag vir reën Ps. 65 God deurdrenk die aarde en ons met sy goedheid

  • February 12, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230212 Preek dankdag vir reen Ps. 65 God deurdrenk die aarde en ons met sy goedheid

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons god vir sy sorg deur reën vereer: deur vir God te leef in die liefde en barmhartigheid wat Hy net soos die reën vir ‘n goeie oesjaar oor ons uitstort. God gee volhoubaarheid en die chaos in die wêreld word deur goddeloosheid veroorsaak, nie deur God se skepping nie.

  • February 12, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.02.12 Preek dankdag vir reën Ps. 65 God deurdrenk die aarde en ons met sy goedheid

    Inhoud Hierdie preek wys hoe ons god vir sy sorg deur reën vereer: deur vir God te leef in die liefde en barmhartigheid wat Hy net soos die reën vir ‘n goeie oesjaar oor ons uitstort. God gee volhoubaarheid en die chaos in die wêreld word deur goddeloosheid veroorsaak, nie deur God se skepping nie.

  • February 11, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230211 Preek begrafnis roudiens Ps. 139 God omvou ons altyd en orals van voor en van agter in sy liefde

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Dawid soek na ‘n gevoel, gedagte, ervaring, plek en gebeurtenis waar God nie sou wees nie, net om te ontdek dat hy altyd en orals ingesluit is in God se omvouende liefde van voor en agter . Ps. 139

  • February 11, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.02.11 Preek begrafnis roudiens Ps. 139 God omvou ons altyd en orals van voor en van agter in sy liefde

    Inhoud Hierdie preek wys hoe Dawid soek na ‘n gevoel, gedagte, ervaring, plek en gebeurtenis waar God nie sou wees nie, net om te ontdek dat hy altyd en orals ingesluit is in God se omvouende liefde van voor en agter . Ps. 139

  • February 6, 2023

    Series: Preekdagstukkies

    2023.02.06 Preekdagstukkies sonde val reghelp regkry. Christus laat ons mekaar so reghelp dat elkeen homself weer kan help

    2023.02.06 Preekdagstukkies sonde val reghelp regkry. Christus laat ons mekaar so reghelp dat elkeen homself read more…

  • February 5, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230205 Preek sonde val reghelp regkry. Christus laat ons mekaar so reghelp dat elkeen homself weer kan help

    Inhoud hierdie preek wys die verskil tussen hulp as om mekaar reg te help of mag as om mekaar reg te kry wanneer geliefdes deur sonde oorval word. Christus is die offer vir ons sonde sodat ons mekaar net kan reghelp. In die moderne Christelikheid kry mense mekaar reg deur slagter en slagoffer te speel.

  • February 5, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.02.05 Preek sonde val reghelp regkry. Christus laat ons mekaar so reghelp dat elkeen homself weer kan help

    Inhoud hierdie preek wys die verskil tussen hulp as om mekaar reg te help of mag as om mekaar reg te kry wanneer geliefdes deur sonde oorval word. Christus is die offer vir ons sonde sodat ons mekaar net kan reghelp. In die moderne Christelikheid kry mense mekaar reg deur slagter en slagoffer te speel.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search