Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • March 26, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230326 Preek lydenstyd doop bloed oor ons en ons kinders. Christus maak Hom met sy bloed ons Herder

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen wat Jesus met sy bloed doen en wat die geestelikes van hierdie wêreld met Jesus se bloed doen. Jesus Christus maak Homself Herder en God met ons met sy bloed maar die geestelikes van hierdie wêreld laat die bloed van Jesus oor ons en ons kinders kom

  • March 20, 2023

    Series: Preekdagstukkies

    2023.03.20 Preekdagstukkies Christus hang aan die kruis vir ons sonde ons hang nié aan Judas se galg nie

    2023.03.20 Preekdagstukkies Christus hang aan die kruis vir ons sonde – ons hang nié aan read more…

  • March 19, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230319 Preek voorbeeld vergifnis verraai. Christus hang aan die kruis vir ons sonde nie ons aan Judas se galg nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen Christus wat die offer vir ons sondes is en Judas wat die voorbeeld is hoe ons onsself vir God moet opoffer vir ons sonde. Dit wys ook dat die geestelikheid van die kerk is vandag om Judas se voorbeeld te volg deur net “ in die Naam” van Jesus” by te voeg by wat Judas met homself gedoen het. So moet mense vandag gelei deur die geestelikes van hierdie wêreld hulle voor Jesus soos Judas offer.

  • March 19, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.03.19 Preek voorbeeld vergifnis verraai. Christus hang aan die kruis vir ons sonde nie ons aan Judas se galg nie

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen Christus wat die offer vir ons sondes is en Judas wat die voorbeeld is hoe ons onsself vir God moet opoffer vir ons sonde. Dit wys ook dat die geestelikheid van die kerk is vandag om Judas se voorbeeld te volg deur net “ in die Naam” van Jesus” by te voeg by wat Judas met homself gedoen het. So moet mense vandag gelei deur die geestelikes van hierdie wêreld hulle voor Jesus soos Judas offer.

  • March 13, 2023

    Series: Preekdagstukkies

    2023.03.13 Dagstukkies Ons kinders is burgers van Christus se koninkryk

    2023.03.13 Dagstukkies Ons kinders is burgers van Christus se koninkryk

  • March 12, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230312 Preek doop stoel van Moses regterhand van God. Ons kinders is burgers van die koninkryk van God

    Inhoud Hierdie preek wys dat verbondsouers se kinders het burgerskap van die koninkryk van Jesus Christus. Christus regeer as Here deur die Abrahamsbelofte vir ons en ons kinders waar te maak in ons lewe. Só is kinders burgers van Christus se koninkryk. In die koninkryke van geestelikes vervul hulle geen van God se beloftes vir kinders nie en kan kinders nie burgerskap kry van hulle magsinstellings nie, en probeer hulle kinders vreemdelinge en bywoners van God se beloftes maak.

  • March 12, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.03.12 Preek Preek doop stoel van Moses regterhand van God. Ons kinders is burgers van die koninkryk van God

    Inhoud Hierdie preek wys dat verbondsouers se kinders het burgerskap van die koninkryk van Jesus Christus. Christus regeer as Here deur die Abrahamsbelofte vir ons en ons kinders waar te maak in ons lewe. Só is kinders burgers van Christus se koninkryk. In die koninkryke van geestelikes vervul hulle geen van God se beloftes vir kinders nie en kan kinders nie burgerskap kry van hulle magsinstellings nie, en probeer hulle kinders vreemdelinge en bywoners van God se beloftes maak.

  • March 11, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230311 Preek roudiens begrafnis skat kleipotte. God behou ons in ons breekbaarheid vir Homself vir ewig

    Inhoud Hierdie preek wys dat niks in ons menswees is onbreekbaar nie. Daarom is ons behoud nie in onsself nie maar in Jesus Christus die Here wat ons as sy kleipotte gebruik. Hy hanteer ons so dat ons nie vir liefde en diens gebreek word en verlore gaan nie. Die skat in ons is ons eenheid met Jesus Christus wat God vir homself behoue laat bly.

  • March 11, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.03.11 Preek roudiens begrafnis skat kleipotte. God behou ons in ons breekbaarheid vir Homself vir ewig

    Inhoud Hierdie preek wys dat niks in ons menswees is onbreekbaar nie. Daarom is ons behoud nie in onsself nie maar in Jesus Christus die Here wat ons as sy kleipotte gebruik. Hy hanteer ons so dat ons nie vir liefde en diens gebreek word en verlore gaan nie. Die skat in ons is ons eenheid met Jesus Christus wat God vir homself behoue laat bly.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search