March 7, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.03.07 Preekdagstukkies God het ons gebroke liefde vir Hom geheilig.
March 5, 2023
Series: MP3 Preke
Inhoud Christus het Homself as ‘n dooie offer vir ons sondes gegee sodat ons onsself as lewende offers vir God kan gee. Die lewende offer wat ons aan God wy is ons liefde wat Hy vir ons geheilig het deur Christus se liefde vir hom verlore liefde te laat wees.
March 5, 2023
Series: Preke manuskripte

February 27, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.02.27 Preekdagstukkies God beveg goddeloses en hou ons gehoorsaam in sy liefde
February 26, 2023
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat Christene kan onderskei tussen wat is die regte stryd in die geloof en wat nie ‘n stryd in die geloof is nie. Christene hou nie bekgevegte met goddeloses om God se eer te handhaaf nie. Hulle stry teen hulle eie sonde en spreek sonde in die openbare gemeenskap aan.

February 20, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.02.20 Preekdagstukkies Christus ent ons in Hom en heg ons inenting vas met die doop
February 20, 2023
2023.02.20 Preekdagstukkies 20 tot 24 Februarie oor preek van 19.02.2023
February 19, 2023
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe die sakrament van die doop die wyse is waarop Christus ons vereniging met Hom as mens in die hemel verbind. Dit wys ook hoe geestelikes van die doop ‘n versiering van vroomheid maak.