May 2, 2023
Inhoud Hierdie Preek wys hoe Christus se kruisiging ons gehoorsaamheid aan God se wet “kruis opneem” en “kruisdra” maak. Omdat Christus ons nooit weer vir enige sonde vervloek en ons altyd seën al kan ons nie sy wet reg onderhou nie, wil ons sukkel met die regte bedoeling van God se wet en ons nie self met nuttelose geestelike reëls en oefeninge besig hou wat niks met God se wet te doen het nie.
April 30, 2023
Series: Preke manuskripte

April 23, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.23 Preekdagstukkies Ons het Christus se direkte opdragte lief
April 23, 2023
Series: Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus God se wet vir ons die wet van die Gees maak en so maak dat ons na God se bevele kan luister en dit lief het omdat ons weet sy wet maak ons kosbaar. Ook dat God ons nie met die wet van sonde en dood regeer soos Hy die wêreld regeer en hulle verniel om onder sy mag so klein soos gewone mense te wees.
April 23, 2023
Series: MP3 Preke

April 17, 2023
Series: Preekdagstukkies
2023.04.17 Preekdagstukkies Christus maak God se wet vir ons sy verbondswet
April 16, 2023
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus God se wet vir ons die verbondswet maak. Deur ons in te sluit en te laat deel in God se bedoeling vir ons, ons sy beeld te maak verander Christus die werking van die wet as dreigemente, veroordelings, strafmaatreëls en regulasies, na verbondsvoorskrifte, verbondsbepalings, verbondsriglyne en verbondsverordeninge. So maak God Hom ons Afrigter terwyl Hy vir die wêreld Skeidsregter is.
April 16, 2023
Series: Preke manuskripte
. Inhoud Hierdie preek wys hoe Christus God se wet vir ons die verbondswet maak. Deur ons in te sluit en te laat deel in God se bedoeling vir ons, ons sy beeld te maak verander Christus die werking van die wet as dreigemente, veroordelings, strafmaatreëls en regulasies, na verbondsvoorskrifte, verbondsbepalings, verbondsriglyne en verbondsverordeninge. So maak God Hom ons Afrigter terwyl Hy vir die wêreld Skeidsregter is.
April 9, 2023
Series: MP3 Preke
Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus self as mens van vleis en bloed uit die dood uit opgestaan het om vandag Christus en Here te wees. Hy was die Kneg van Jesaja 53 om so Here te wees. Die Here het sy opstanding bevestig met grafte wat oopgegaan het en mense wat uit die dood uit opgestaan het en weer lewend was. Vandag laat geestelikes mense glo hulle moet Jesus met herlewings en belewenisse in hulle laat opstaan om deel van God se lewe en krag te word. Hulle bevestig die opstanding van God in hulle met sogenaamde goddelike brabbeltale.