Skip to content
   
  • WELKOM
  • PREKEExpand
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSEExpand
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBUExpand
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK

Sermons

  • June 24, 2023

    Series: Bybelstudie

    20210602 1 Samuel 2 verse 12 – 36 God maak gelowiges dienaars en afgodsdienaars waardelose mense

    Dit is God wat mense wat afgodsdiens bedryf waardelose mense maak. Dit is nie mense wat God waardeloos maak nie. Net so maak God mense sy dienaars en is nooit aan mense gedienstig nie

  • June 24, 2023

    Series: Bybelstudie

    20210526 2 Samuel 2 verse 1 -11 Hanna se gebed God is in sy almag alversorgend nie alles oorheersend nie

    Hanna eer in haar gebed God. Sy roem nie in haar moederskap of haar seun se oulikheid nie. Sy verheerlik God daarvoor dat Hy in en deur sy Almag nie allesoorheersend is nie maar alversorgend is

  • June 24, 2023

    Series: Bybelstudie

    20210519 1 Samuel 1 Die Here hervorm sy kerk deur n kind te gee aan n kinderlose vrou

    DIe Here skep vir sy kerk ‘n nuwe toekoms binne die uitsigloosheid wat afgodsdiens die kerk mee verstringel het deur aan ‘n onvrugbare vrou ‘n kind Samuel te gee net soos God sy kerk se toekoms geskep het deur aan ‘n onvrugbare Sara die seun Izak gegee het

  • June 23, 2023

    Series: Bybelstudie

    20210512 Oorsig oor die boek 1 en 2 Samuel

    Hierdie Bybelstudie gee ‘n oorsig as inleiding vir die Bybelstudie oor die boke 1 en 2 Samuel

  • June 18, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230618 Preek kerk kultus liefde agapei. Christus laat ons mekaar as Christene aanvaar

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons aanvaar het deur ons deur sy offerdood reg te maak vir sy liefde en sy liefde in ons harte uit te stort as sondaars en goddeloses. Christus aanvaar ons nooit as mense wat onsself tot God bekeer, reggemaak of ons liefde oor God uitgestort het nie. Daarom aanvaar ons mekaar nooit volgens die liefde wat ons vir mekaar het nie maar in en deur die wat Christus vir ons het. Christus se kerk is nooit een van die liefdes kultusse van hierdie goddelose wêreld nie.

  • June 18, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.06.18 Preek kerk kultus liefde agapei. Christus laat ons mekaar as Christene aanvaar

    Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons aanvaar het deur ons deur sy offerdood reg te maak vir sy liefde en sy liefde in ons harte uit te stort as sondaars en goddeloses. Christus aanvaar ons nooit as mense wat onsself tot God bekeer, reggemaak of ons liefde oor God uitgestort het nie. Daarom aanvaar ons mekaar nooit volgens die liefde wat ons vir mekaar het nie maar in en deur die wat Christus vir ons het. Christus se kerk is nooit een van die liefdes kultusse van hierdie goddelose wêreld nie.

  • June 11, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230611 Preek kerk koninkryk van God voorsienigheid. Christus se huis is sy koninkryk en ons is sy huis

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen God se voorsienigheid as die krag waardeur Hy sy hele skepping volgens sy wil regeer en sy koninkryk as sy kerk waar Hy sondaars in sy liefde insluit en laat leef. Dit wys ook hoe spirituele leiers van God se voorsienigheid sy koninkryk maak sodat gelowiges nou God se koninkryk buite sy kerk moet gaan soek – in gemeenskapsdiens en politiek. Dit doen hulle met die skeiding van God se liefde en God se heerlikheid. Hiervolgens kan gelowige God se liefde in sy kerk vind, maar sy heerlikheid moet hulle in die wêreld buite die kerk gaan vind.

  • June 11, 2023

    Series: Preke manuskripte

    2023.06.11 Preek kerk koninkryk van God voorsienigheid. Christus se huis is sy koninkryk en ons is sy huis

    Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen God se voorsienigheid as die krag waardeur Hy sy hele skepping volgens sy wil regeer en sy koninkryk as sy kerk waar Hy sondaars in sy liefde insluit en laat leef. Dit wys ook hoe spirituele leiers van God se voorsienigheid sy koninkryk maak sodat gelowiges nou God se koninkryk buite sy kerk moet gaan soek – in gemeenskapsdiens en politiek. Dit doen hulle met die skeiding van God se liefde en God se heerlikheid. Hiervolgens kan gelowige God se liefde in sy kerk vind, maar sy heerlikheid moet hulle in die wêreld buite die kerk gaan vind.

  • June 4, 2023

    Series: MP3 Preke

    20230604 Preek bediening verheerlik uitstorting. Christus skep in ons toewyding en gee toerusting aan sy kerk

    Inhoud Die Here Jesus skep in ons toewyding aan God deur ons deur die Heilige Gees in te sluit by wie Hy as die Christus is. Die Here rus sy kerk deur die Heilige Gees toe met die bedieningsmiddele van die evangelie verkondiging, doop en Nagmaal. In die valse kerk word elke mens met God se goddelikheid vervul en moet elke mens se persoon, lewe, krag en beeld die bedieningsmiddele word waardeur God nou kamstig werk.

  • Previous
  • 1
  • ...
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • ...
  • 180
  • Next

Follow us

Facebook YouTube

Kontak Ons

Adres:
Perseel 316
Levubu
0929

Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za

Skenkings

Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.

Bank: Absa
Rekening nommer: 100000198
Takkode: 334 149
Tjekrekening

Verwysing: Webwerf

All rights reserved to NG Kerk Levubu © 2026

Scroll to top
  • WELKOM
  • PREKE
    • MP3 PREKE
    • PREKE MANUSKRIPTE
  • PREEKDAGSTUKKIES
  • KATEGESE REEKSE
    • VERBONDSKINDERS
    • KONINGSKINDERS
    • VERLOSDE KINDERS
    • GELIEFDE KINDERS
    • GEHOORSAME KINDERS
    • REGTE KINDERS
    • KETELREEKS
    • DIE EVANGELIEREEKS
    • DIE VERBONDSREEKS
    • GELOOFSONDERRIG
  • SPIEËLBEELD
  • NAGEVORS EN GEPUBLISEER
  • BRANDPUNTE
  • LUTHER
  • LEVUBU
    • LEVUBU GESKIEDENIS MP3
    • LEVUBU GESKIEDENIS VERTELLINGS
    • LEVUBU GESKIEDENIS FOTOS
  • BYBELSTUDIE
  • KONTAK
Search